
Tiener en emosies – dis wat met jou aangaan
Jy is ‘n tiener en emosies laat jou soms soos ‘n vreemdeling voel. Boonop voel dit soms asof jou emosies jou op ’n wilde rit neem: een oomblik is jy bly en vol energie, en die volgende oomblik wil jy

Jy is ‘n tiener en emosies laat jou soms soos ‘n vreemdeling voel. Boonop voel dit soms asof jou emosies jou op ’n wilde rit neem: een oomblik is jy bly en vol energie, en die volgende oomblik wil jy

Dalk voel dit vir jou of jou tienerkind ’n geslote boek is. Jou tieners se emosies veroorsaak behoorlik dat hulle soos ‘n boek toeslaan wanneer ’n gesprek na dieper, persoonlike dinge of emosies neig. En jy weet jy moet tog

Die tienerjare is een van die mees dinamiese en uitdagende fases in ’n kind se lewe – en ook in dié van ouers. Tieners se emosies is dikwels ’n wipwarit. Jou kind beweeg van kindwees na volwassenheid, en dit bring

Om jou kinders op die sportveld te sien meeding, wek uiteenlopende emosies: opwinding, afwagting, hoop, maar ook senuweeagtigheid en selfs angs. Jy wil dolgraag hê hulle moet sukses behaal sodat julle almal trots kan wees. Maar die grens tussen gesonde

Jou kind lag nie meer nie. Die liggie het verdof. Is dit bloot ’n fase, dalk tienerhormone? Of skuil daar iets ernstigers agter die somberheid? Hoe herken ouers ’n werklike geestesongesteldheid by hul kind? En wat staan hulle dan te

Jy het ‘n klomp redes waarom jy maar elke keer daardie drankie te veel drink. Jy vra jouself dalk in die stilligheid af: “Is ek ‘n alkoholis?” In hierdie artikel kyk ons na ‘n alkoholis se verdedigingsmeganismes, en hoe ‘n

Onlangse navorsingstatistiek toon dat drie uit tien volwassenes beweer alkoholisme het groot probleme in hulle huisgesinne veroorsaak. En alkoholisme binne huisgesinne neem jaarliks toe. ’n Alkoholis in die gesin het ’n uiters negatiewe impak op ander gesinslede, en elke

Jesus het vir sy dissipels ’n eenvoudige gebed geleer nadat hulle Hom gevra het hoe hulle moet bid. Ook ons, wat sukkel om ‘n gebed vir bemoediging uit ons hart te laat vloei, kan die woorde van die Onse Vader

Hier is ‘n gebed vir vroue in elke seisoen – vir ‘n ouma, ‘n ma en ‘n nuwe ma. Elkeen is ‘n verwerking van die Onse Vader. Jesus het vir sy dissipels ’n eenvoudige gebed geleer nadat hulle Hom gevra

Jesus het vir sy dissipels ’n eenvoudige gebed geleer nadat hulle Hom gevra het hoe hulle moet bid. Ook ons, die Jesusvolgelinge van nou, kan só bid met woorde wat ons eiesoortige situasie voor God se aangesig bring. Hier is






