Deel jou getuienis
Klik Hier
TEKEN IN OP LIG-TYDSKRIF
Lees Meer
Search

Rubrieke

Ry die langpad om

  DEUR SIMONE GAUCHE O Heer my God, as ek in eerbied wonder en al u werke elke dag aanskou: die son en maan, die aarde, sterre, wolke, hoe U dit elke dag so onderhou . . . Ons bly

Lees Meer

Jy mag maar vir jouself omgee

DEUR MILANIE VOSLOO Is jy lief vir jouself? Ja, kyk jy mooi na jouself of is jy so gefokus op ander dinge en mense dat jy jouself afskeep? Selfs hard is op jouself? Heel dikwels is ons so bewus van

Lees Meer

Ek is nie my sonde nie

DEUR SIMONE GAUCHE Ons oudste seuntjie is ’n sensitiewe outjie. As ons gaan stap, sien hy die blommetjies langs die pad en sê: “Mamma, kyk hoe mooi is dit!” Teen skemeraand sal hy sê: “Mamma, kyk hoe mooi pienk is

Lees Meer

Ervaar die hemel vóór jy sterf

DEUR MILANIE VOSLOO Kan die hemel vandag reeds in aksie wees? Hier waar ons in ’n gebroke wêreld leef? Of moet ons maar wag vir … eendag? ’n Teoloog met die naam van Dallas Willard is in ’n onderhoud gevra

Lees Meer

Wanneer die antwoord “wag” is

DEUR SIMONE GAUCHE Ek het onlangs met iets geworstel. Die antwoord wat ek uiteindelik gekry het, was dat ek moet wag. Maar enigeen wat my ken, sal weet dat wag nie juis my sterkpunt is nie. Ek is ’n “aksie-mens”.

Lees Meer

Wanneer jy God verwag

DEUR SIMONE GAUCHE Wanneer ’n motor voor ons huis stop, sê my driejarige seuntjie: “Mamma, kyk wie het vir my kom kuier!” Hy glo met sy hele hart dat almal wat hier aankom, by hom kom kuier. En dan ontvang

Lees Meer

Rus is ’n vorm van aanbidding

DEUR SIMONE GAUCHE Ons leef in ’n wêreld waar produktiwiteit geprys word. “Besig” is noodwendig gelyk aan “goed”. Rus is vir luiaards. Ons vertel trots hoe min ons geslaap het en hoe laat ons ná werk by die huis gekom

Lees Meer

God het flentermense lief

DEUR MILANIE VOSLOO Voel jy ook, soos ek en duisende ander, soms na ’n mislukking? Of jy net niks goed en reg kan doen nie? Dit terwyl ander so in beheer, gelukkig en perfek “lyk”? Die waarheid is dat, ongeag

Lees Meer

Moenie dat vrees jou vreugde steel nie

DEUR SIMONE GAUCHE Ek het onlangs by die skrywer Brené Brown gelees van die onheilspellende emosie wat saam met blydskap by ons kan opdaag: die angs wat ons, paradoksaal, beetpak in ’n oomblik van uitbundige vreugde. Eintlik ken ons dit

Lees Meer
Kyk nou ►