Deel jou getuienis
Klik Hier
TEKEN IN OP LIG-TYDSKRIF
Lees Meer
Search

Rubrieke

Herprogrammeer jou brein met God se hulp

DEUR SIMONE GAUCHE Die bekende alarmdeuntjie weergalm in jou ore. Jy lê onder die warm komberse – en jou eerste gedagte is: “Ek het hopeloos te min geslaap!” Jy dink aan hoe jy laas nag rondgerol het. Hoeveel keer het

Lees Meer

Laat Hy jou bouprojekte goedkeur

DEUR SIMONE GAUCHE “Kyk, Mamma! Ek bou ’n hoog toring!” roep my seuntjie uitbundig. Die blokkies lê gesaai oor sy kamervloer. Dis ’n beroepsgevaar wat elke mamma ken. Ek trap dit versigtig mis en gaan kyk na die “hoog toring”.

Lees Meer

Wanneer hemelhoë branders woed

DEUR MILANIE VOSLOO “Mamma, dis lekker by die see!” kom my vierjarige kleinkind se spontane besef toe sy met ’n groot draairoomys styf langs haar ma op die strand sit en na die branders kyk. LEES OOK: Medaljes van hoop

Lees Meer

Medaljes van hoop

MILANIE VOSLOO Die Olimpiese Spele van 2021 het tydens ’n taamlike donker tyd in Suid-Afrika plaasgevind. Afgesien van Covid, het dit gevoel of korrupsie, misdaad, wanbestuur en opstande, waardeur mense miljoene verloor, die oorhand kry. Ons wou almal weer hoop.

Lees Meer

Wanneer jy worstel …

DEUR SIMONE GAUCHE Jakob van die Bybel se storie het nog altyd met my gepraat. Die Here sê vir Jakob om terug te gaan na sy vaderland, en Hy troos hom met dié woorde: “Ek sal by jou wees.” Ná

Lees Meer

God wil náby aan jou leef

DEUR MILANIE VOSLOO God ken jou! Elke deel van jou menswees is in sy hart gegraveer en Hy koester jou met groot liefde en deernis. Die vraag is: Ken jy Hom? Nie net jy “weet van Hom” omdat jy van

Lees Meer

My maat sterf, wat nou?

Ons almal gaan eendag sterf – en die meeste van ons se finansiële en verwante sake is nie in orde nie. In ’n vreemde tyd soos dié is dit ’n skrikwekkende gedagte. Maar die waarheid is dat baie paartjies steeds

Lees Meer
Kyk nou ►