Deel jou getuienis
Klik Hier
TEKEN IN OP LIG-TYDSKRIF
Lees Meer
Search

Rubrieke

Beplan saam met God

DEUR SIMONE GAUCHE Ek kry gereeld met die wanopvatting te doen dat gelowiges nie mag beplan of mag voorsorg tref nie. Daar word gesê ons moet alles in die Here se hande laat. Ons moet “Gods water oor Gods akker”

Lees Meer

Wat word van ons jeugdrome?

DEUR IVOR SWARTZ Dit was 04:45 en Seun kon nie meer slaap nie. Ek gaan sit op die groot bank met hom – sy kop teen my kaal bors. Hy haal hard genoeg asem om my te flous om te

Lees Meer

Vreugde sonder vrees

DEUR SIMONE GAUCHE Die klein voetjies kadoef! kadoef! kadoef! op ons houtvloer. Dit lag, dit gil en dit jil. Ouboet oefen sy wawiele op die mat, hy het ’n láng aanloop, dis net arms en bene. My jongste lag sonder

Lees Meer

Vervang jou nuwejaarsvoornemens met een woord

DEUR SIMONE GAUCHE Dis nou die tyd om vas te stel waar jy met nuwejaarsvoornemens staan. Diegene wat reeds sulke voornemens gemaak het, het met groot ywer op 1 Januarie weggespring. Maar dalk het 2021 met al sy uitdagings jou

Lees Meer

Wat ‘Swart Vrydag’ my geleer het

DEUR SIMONE GAUCHE Met vanjaar se ‘Swart Vrydag’ agter die rug, staan ek steeds verstom oor hoe goed advertensiemaatskappye daarin slaag om mense daarvan te oortuig dat hulle dinge móét hê wat hulle nie werklik nodig het nie. Ek is

Lees Meer

’n ‘Sondige’ vriendin

DEUR MILANIE VOSLOO Jesus se vriende was soms vir die prim en proper gemeenskappe, ’n moeilike pil om te sluk. Behalwe dat hulle almal regtig net gewone mense sonder vreeslike aansien of bekendheid was, het Hy ook nie geskroom om

Lees Meer
Kyk nou ►