Deel jou getuienis
Klik Hier
TEKEN IN OP LIG-TYDSKRIF
Lees Meer
Search

Rubrieke

Jy mág soms die roetine breek

26 Mei 2021 DEUR SIMONE GAUCHE  Ek onthou goed hoe ’n goeie vriendin my op ’n dag gevra het of ons saans met ons klein kindertjies uitgaan. En hoe ons dit benader. “Wat van jou kinders se roetine?” het sy

Lees Meer

Tyd vir notaboeke?

19 Mei 2021 DEUR SIMONE GAUCHE ’n Domineevriend het my eenmaal vertel wat een van sy professore gereeld gesê het: “’n Goeie dominee loop altyd rond met sy notaboekie in sy sak.” Ek dink hiermee wou die geleerde iets oor

Lees Meer

Aanspreeklikheid – wie sien kans?

28 April 2021 DEUR SIMONE GAUCHE Kan ek by jou kom lê in die donker van my hart? As my sondes my verswelg en ek verdrink in droefheid en smart? Vind jy my op die maklike breë pad, verdwaal en

Lees Meer

Al sou die virus ons nooit verlaat nie

21 April 2021 DEUR SIMONE GAUCHE Al sou die koronagolwe nie ophou nie en die virus ons nooit verlaat nie; Al sou masker dra nou die nuwe normaal wees en hande spuit deel van ons alledaagse word; Al sou die

Lees Meer

Jy kan hart-hekke oopmaak

19 April 2021 DEUR MILANIE VOSLOO Het jy al gesien hoe mense blom wanneer jy vriendelik met hulle is? Hoe ’n stroewe gesig in ’n glimlag vertrek as jy bloot gaaf, dankbaar of bedagsaam is? En het jy al iemand

Lees Meer

Huil maar!

12 April 2021 DEUR MILANIE VOSLOO Ek is só bly Jesus kon huil, en dat die Woord ons op ’n paar plekke daarvan vertel. Want sodoende weet ek, en kan jy weet, dat Hy menswees regtig ken. Hy verstaan die

Lees Meer
Dagstukkie 6 April

Bewonder jy God?

DEUR RENÉ BADENHORST Met my besoeke aan Thailand het ek gesien hoe mense hul liefde en respek aan ’n koning bewys. In elke winkel pryk daar ’n foto van die koning teen die muur, so asof hulle ’n stukkie van

Lees Meer
Kyk nou ►