
Die Hanna-manier
31 Maart 2021 DEUR SIMONE GAUCHE Iewers op die lang pad luister ek na ’n radiopraatjie. Dit handel oor die dinge wat ons van Hanna, die priester Samuel se ma, oor ouerskap kan leer. Dit het so ’n indruk op

31 Maart 2021 DEUR SIMONE GAUCHE Iewers op die lang pad luister ek na ’n radiopraatjie. Dit handel oor die dinge wat ons van Hanna, die priester Samuel se ma, oor ouerskap kan leer. Dit het so ’n indruk op

29 Maart 2021 DEUR MILANIE VOSLOO Wanneer iets of iemand jou wêreld onderstebo skop, voel dit soms of jy eenvoudig wil bly lê. Jy voel vuisvoos. Kragteloos. Leweloos. LEES OOK: Hartsbegeertes Dis dan wanneer jy wonder wie jou uit hierdie

24 Maart 2021 DEUR SIMONE GAUCHE “Dankie, Pappa, dat jy die deur vir Mamma oopgemaak het!” So skree my oudste vanuit sy karstoeltjie. My man het pas vir my die motor se deur oopgemaak sodat ek kan inklim. Ons oudste

DEUR FRANCINE PRINS Beurtkrag. My foon is pap en die internet af. Eensklaps voel my wêreld leeg. Wat bly oor? Sal ek begin om die huis skoon te maak? Of sal ek die ontoelaatbare doen – sommer net sit en

17 Maart 2021 DEUR SIMONE GAUCHE Iewers in jou vormingsjare het jy dalk aan ’n geheime klub behoort. Julle het ’n geheime kode gehad, miskien ’n geheime taal of ’n geheime manier om hand te skud. Julle het in die

15 Maart 2021 DEUR RENÉ BADENHORST Terwyl ek by die biblioteek is om slaaptydstories vir die kinders uit te neem, vang my oog ’n boek in die selfhelp-afdeling – The Fairy Godmother’s Guide to Getting What You Want deur Donna

10 Maart 2021 DEUR SIMONE GAUCHE Vandat ek kan onthou, het die gelykenis van die drie slawe en die goue muntstukke by my gespook. Volgens dié Jesusverhaal het elke slaaf, na die eienaar se diskresie, ’n aantal muntstukke ontvang. Ek

3 Maart 2021 DEUR SIMONE GAUCHE Prediker 3 het nog altyd vir my baie beteken, as ’n ma én as ’n dokter. “Daar is ’n tyd om gebore te word, ’n tyd om te sterwe. ’n Tyd om ’n lewe te

1 Maart 2021 DEUR LYNETTE STRYDOM Vandag waai die wind vermakerig in ons vriendelike stad. Met byname soos PE, Baai, die Vriendelike Stad of die winderige stad is sy alombekend oor die wêreld. LEES OOK: VIDEO: Vermoorde Charl Munnik se suster

24 Februarie 2021 DEUR SIMONE GAUCHE Die wilgerboom se arms hang slap Hy trek sy vingers deur die water Hy ril soos die bries deur hom trek Skud die stof uit sy hare Hy ruik rook wat oor die vlakte