Deel jou getuienis
Klik Hier
TEKEN IN OP LIG-TYDSKRIF
Lees Meer
Search

Rubrieke

Nuwe rubriek: Die reuk wat mammas drá …

17 Februarie 2021 DEUR SIMONE GAUCHE “My kind …” Jou reuk woon in my gedagtes, en dis naby die punt van herkenning. Dis só bekend – maar tog ook nie. Mamma kan dit byna-byna beskryf: Dis amper soet, daar is

Lees Meer

Nuwe rubriek: Die 1 Korintiërs 13-mamma

10 Februarie 2021 “Die liefde is geduldig, die liefde is vriendelik; dit is nie afgunstig nie, is nie grootpraterig nie, is nie verwaand nie. Dit handel nie onwelvoeglik nie, soek nie sy eie belang nie, is nie liggeraak nie, hou

Lees Meer

Nuwe rubriek: Wat pak jý vanjaar aan?

4 Februarie 2021 DEUR SIMONE GAUCHE Dis skemer. Ek draf verby twee tienerdogters. Lang, blonde hare, kortbroeke, T-hemde, tekkies. Elkeen knyp ’n splinternuwe skaatsplank styf tussen bors en bo-arm vas. Dis duidelik dat hulle doelbewus dié tyd van die dag gekies het om met

Lees Meer

Maandag-inspirasie: Jy sal gedra word!

DEUR MILANIE VOSLOO ’n Mens staan maar altyd onseker voor die deur van ’n nuwe jaar, want wie weet wat vanjaar vir ons anderkant daardie onbekende deur wag … Dis in sulke tye wat die Woord ons opnuut help om

Lees Meer

Onwrikbaar dieselfde

Deur René Badenhorst “Jesus Christus is gister en vandag dieselfde en tot in ewigheid.” – Hebreërs 13:8 Daar is min ervarings wat vir my so verrykend is soos om te reis! Dit kielie my lekkerkry-snare om te sien hoe God

Lees Meer

Gestroop maar vol hoop!

Deur René Badenhorst “’n Mens leef nie net van brood nie maar van elke woord wat uit die mond van God kom.” Matteus 4:4 Op ’n gebedsreis na ’n land waar Christene vervolg word, ’n klompie jare gelede, het die

Lees Meer

Dagstukkie: Een klein kersie: dis jý!

Deur Milanie Vosloo Het jy al gesien hoe ’n piepklein brandende kersie wel in ’n groot donker saal raakgesien kan word? Hoe jou oë, wanneer jy in die donker vertrek inloop, outomaties op die lig fokus? Wat vertel dit vir

Lees Meer

Dagstukkie: Wat kan jy gee?

Deur Milanie Vosloo Geskenke kan ’n wonderlike bederf wees. Of om baie redes in ’n vergeet-kas beland. Kom ons kies om vanjaar iets anders as toegedraaide papierpakkies te gee: vir-altyd-geskenke wat lewensveranderend en verrykend kan wees. Dink dalk aan die

Lees Meer

Covid-19-entstof – watter komplikasies kan jy kry?

Uiteindelik is ’n Covid-19-entstof ’n werklikheid. Maar wat van komplikasies? Is daar risiko’s aan hierdie entstof? Sal jy jou laat inent? DEUR SALOMÉ DELPORT 17 Desember 2020 – Ons weet almal die kans om weens Covid-19 te sterf is taamlik

Lees Meer
Kyk nou ►