Deel jou getuienis
Klik Hier
TEKEN IN OP LIG-TYDSKRIF
Lees Meer
Previous slide
Next slide

‘My ma is soos my beste vriend’

DEUR TIHAN WRIGHT

Elke dag is spesiaal saam met my ma.

LEES OOK: ‘My ma het ’n superkrag,” sê 10-jarige

Sy is die beste ma wat ’n kind voor kan vra. Sy het geboorte aan my gegee. Sy maak vir my kos. Ons praat en lag altyd lekker saam.

My ma is ’n wonderlike ma. Sy help my met my huiswerk.

My ma is soos my beste vriend. Ons maak grappies met mekaar.

Dankie, liewe Jesus, dat ons as ’n gesin op die aarde kan staan, en dankie dat ons saam kan wakker word en gaan slaap.

Baie dankie vir alles wat Ma vir my doen!

  • Tihan Wright is ’n graad 3-leerder van Laerskool Curro, Brackenfell.

Verwante Artikels

ONTVANG LIG SE GRATIS NUUSBRIEF

Kry
LiG

Jou daaglikse inspirasievennoot.

Die LiG-app is nou beskikbaar vir jou selfoon. Installeer dit vandag nog.