Deel jou getuienis
Klik Hier
TEKEN IN OP LIG-TYDSKRIF
Lees Meer
Search

Geloofsvrae

'Hoekom sukkel ek om te bid?' Té dikwels vind ons dat ons woorde voor God ontoereikend voel. Só kan jy leer bid uit die Bybel.

Jou bid-woorde te min? Leer só bid uit die Bybel

‘Hoekom sukkel ek om te bid?’ Té dikwels vind ons dat ons woorde voor God ontoereikend voel. Dit is asof ons geestelike reis gekortwiek word deur ons biddeloosheid. Daar is raad hiervoor, sê dié wat met dieselfde probleem worstel. “Kom,”

Lees Meer
Gebede vir jou gesin en kinders: Van die grootste geskenke wat jy aan jou gesin kan gee, is jou gebede. Só seën jy hulle met woorde aan die God aan wie hulle behoort.

Gebede vir geliefdes

Gebede vir my gesin en my kinders Van die grootste geskenke wat jy aan jou gesin kan gee, is jou gebede. Jy vra God om jou mense te omarm, te bewaar en te lei. Só seën jy hulle met woorde

Lees Meer

Die goedheid van die God van Paasfees

Die Christendom se groot simbole – die kruis en die geopende graf – het hul oorsprong in die Paasgebeure. Paasfees se heilsgebeure reik veel verder as persoonlike verlossing. Dit verteenwoordig ’n voortgaande, onstuitbare protesgolf. Deur Ronell Bezuidenhout Christene wêreldwyd het

Lees Meer

Die kruis is al jou dankbaarheid werd

Om dankbaar te wees … Soms klink dit asof gelowiges mekaar daarmee dreig. Dit is asof ons hard moet werk om behoorlik dankbaar te wees, anders kom daar moeilikheid. Dit kan tog nie wees nie. Jesus se kruis vertel ’n

Lees Meer

Paasfees, die vrolike fees!

Paasfees is ’n tyd waarin ons Jesus se lyding baie intens en persoonlik ervaar. Maar dit is ook ’n tyd van vrolikheid en vreugde. Jesus se oorwinning oor die dood word saam met Christene wêreldwyd gevier – én saam met

Lees Meer

Engele van God, sy diensknegte

Sê die woord “engel” en jy lok uiteenlopende reaksies en emosies uit. Engele van God bring vir sommiges troos, omdat hulle glo dat engele oor gelowiges waak. Ander mense dink dadelik aan Kerskaartjies, of musiek, of aan silwer juweliersware. Maar

Lees Meer
Paasfees

Doendinge vir Paasfees

Jesus se kruisdood en opstanding het alles in hierdie wêreld kom verander. Niks sou ooit weer dieselfde wees nie. Breek vanjaar weg van die geykte manier om Paasfees te vier en probeer om dit interaktief saam met jou gesin aan

Lees Meer
Daar is maar sowat 50 van hulle - vroue in die Bybel. Ons ken nie eens hul almal se name nie. Maar in elkeen se verhaal is daar ’n God ...

Die vroue in die Bybel, en hulle God

Daar is maar sowat 50 van hulle – vroue in die Bybel – en ons ken nie eens almal se name nie. Net 11 kry ’n spreekbeurt. Maar in elkeen se verhaal is daar ’n God … ‘n Verskeidenheid van

Lees Meer
Kyk nou ►