Deel jou getuienis
Klik Hier
TEKEN IN OP LIG-TYDSKRIF
Lees Meer
Search

Geloofsvrae

Geloof en stres

Só help jou geloof om stres te hanteer

Geloof en stres is dalk albei in jou hart teenwoordig. Want stres is deel van ons alledaagse bestaan. Aan die een kant, omdat ons in ‘n gebroke wêreld leef waar pyn, frustrasie en spanning deel van ons lewe is. Aan

Lees Meer
Geestelike gesondheid

Hoe gebed jou geestelike gesondheid bevorder

Die wetenskap kan nie konkreet bewys dat gebed ons geestelike gesondheid bevorder nie. Tog ervaar diegene wat bid dat hulle emosionele en selfs fisieke toestand positief daardeur bevorder word. In hierdie artikel kyk ons na die gevolg van gebed op

Lees Meer
Bybel lees en bid bevorder jou geestelike gesondheid

Vyf maniere om geestelik gesond te wees

Om Jesus te volg behels veel meer as ’n besef van bekering en vergifnis; dis ook die ontwikkeling van bepaalde geloofsgewoontes wat jou geestelik laat groei én jou geestelike gesondheid bevorder.   Daar is ’n wye verskeidenheid geloofsgewoontes, onder meer gebed,

Lees Meer

Bettina stap vroue se pad vanaf Bybelse tyd tot vandag

DEUR ENGELA DUVENAGE Oudprokureur Bettina Wyngaard het vir jare haar kennis van die regstelsel ingespan om in die Anglikaanse Kerk voorbrand vir vroueregte te maak. Tussendeur het sy ook al naam gemaak as speurverhaalskrywer, en die skepper van vrouespeurder Nicci

Lees Meer
Kyk nou ►