Deel jou getuienis
Klik Hier
TEKEN IN OP LIG-TYDSKRIF
Lees Meer
Search

Huwelik

Huwelik: Getroud vs saamwoon vs apart woon – LiG Tydskrif

Huwelik: Getroud vs saamwoon vs apart woon

Dit maak deesdae wêreldwyd opslae, dié dat twee mense wat in ’n intieme verhouding betrokke is by verskillende adresse woon. Ook in Suid-Afrika is daar heelwat paartjies wat dit só doen. Daar is wel ook dié wat sê dit werk

Lees Meer
Dit is nie nuus dat die huwelik en finansies in ’n tawwe tameletjie kan ontaard nie. Hier is raad om die huwelik en finansies beter te bestuur.

Jou huwelik en finansies: Hier is raad

Dit is nie nuus dat die huwelik en finansies in ’n tawwe tameletjie kan ontaard nie. In 2021 het Statistieke SA die egskeidingsyfer bekendgestel en getoon dat vier uit tien huwelike nie die 10-jaar mylpaal sal haal nie. Kundiges sê

Lees Meer
Ons word nie in ons vormingsjare noodwendig geleer dat seksuele intimiteit of seks lekker is nie. Dis tyd om daaroor te praat. Ontwykende orgasme? Mans en vroue verskil baie van mekaar. Hoe moet 'n vrou weet waarna om te streef? Hoe moet sy weet hoe om haar liggaam toe te laat om ’n orgasme te bereik? Sy is ’n ginekoloog wat gereeld moes hoor hoe paartjies se probleme met seks hartseer in verhoudings veroorsaak. Ontmoet dr Marlena du Toit, ’n gelowige wat daarvan oortuig is dat intimiteit ’n Godgegewe opdrag is.

Reeks: Die vyf groot seksuele kwessies

14 Mei 2021 “My droom is om vroue te help om ’n hooglied in hul slaapkamer te sing, in plaas van klaagliedere. En dis hoekom ek glo dat ek ’n aandeel in die Here se werk het,” vertel dr Marlena du

Lees Meer
Kyk nou ►