Deel jou getuienis
Klik Hier
TEKEN IN OP LIG-TYDSKRIF
Lees Meer
Search

Inspirasie

Die maklike en die moeilike pad

Ons kom laat by die huis. My seuntjie is glad nie lus om sy huiswerk te doen nie. Gewoonlik duur dit nie lank om die huiswerk af te handel nie, maar vandag wil hy net nie begin nie. Die dag

Lees Meer

Lesse uit die vuur #5: Die moeilike vrae

“Mamma, hoekom het Liewe Jesus die wind laat waai toe dit so gebrand het?”   “Mamma, hoekom het Liewe Jesus die reën eers ná die brande gestuur?”   “Mamma, hoekom het dáárdie huis afgebrand, maar ons s’n nie?”   Dis groot vrae vir

Lees Meer

Tienerkwessie #4: ‘My stilte is soms ’n noodkreet’

Dit is tienerselfdood-voorkomingsweek (8-14 Februarie 2026) op Suid-Afrika se gesondheidkalender. LiG het by ’n opvoedkundige sielkundige, dr Chaland van Zyl, gaan kers opsteek. Sy het die belangrikste potensiële tienerprobleme geïdentifiseer, en sê hoe ouers dit kan hanteer. Sy waarsku dat

Lees Meer

Tienerkwessie #1: ‘Sien mý raak, nie net my punte nie’

Dit is tienerselfdood-voorkomingsweek (8-14 Februarie 2026) op Suid-Afrika se gesondheidkalender. LiG het by ’n opvoedkundige sielkundige, dr Chaland van Zyl, gaan kers opsteek. Sy het die belangrikste potensiële tienerprobleme geïdentifiseer, en sê hoe ouers dit kan hanteer. “Die druk van

Lees Meer

Lesse uit die vuur #2: Die wonderwerk

Ek het onlangs vertel hoe ons ons huis moes ontruim en voor ’n wegholbrand moes vlug. Terwyl ons uit die kompleks gery het waar ons woon, het my man gesê: “Julle, ons moet nou bid vir ’n wonderwerk. Dis al wat ons

Lees Meer
Kyk nou ►