
Maandag-inspirasie: Volle vertroue
22 Februarie 2021 DEUR RENÉ BADENHORST “Maar iemand kan miskien sê: ‘Die een het die geloof en die ander het die dade.’ Goed, wys dan vir my jou geloof wat sonder dade is, en ek sal jou my geloof wys

22 Februarie 2021 DEUR RENÉ BADENHORST “Maar iemand kan miskien sê: ‘Die een het die geloof en die ander het die dade.’ Goed, wys dan vir my jou geloof wat sonder dade is, en ek sal jou my geloof wys

“Gedurende Covid-19 het menige mense rondom my hulle geliefdes verloor. Die pyn wat hulle beleef het, het my aangespoor om vir hulle goeie nuus te probeer bring.” Só vertel sanger Ruan Josh. Die goeie nuus bring hy vandag in die

18 Februarie 2021 Die wêreld veg teen Covid-19. Ons land het ’n swetterjoel probleme. Vriende verloor hul werk. Ons word van ons geliefdes weggehou. Mense in my omgewing word baie siek – en ek voel self nie te lekker nie.

17 Februarie 2021 Baie van ons ken daardie hartseer wat so intens is dat dit soos ’n klip in jou borskas voel. Meeste van ons weet nie hoe om dit te verwerk nie. Kinders weet nog minder hoe om trauma

17 Februarie 2021 Ons almal het bekommernisse, en soms is dit goed om dit van jou hart af te kry. Maar wat bereik jy as jy aanhoudend daaroor kla? DEUR ZERELDA ESTERHUIZEN Holly Furtick, ’n bekende in die Elevation-kerk in

15 Februarie 2021 FRANCINE PRINS Daardie eerste koppie koffie in die oggend. Die dankgebed voor ete. Die gereed maak vir slaaptyd, stapsgewys, met stories en badtyd en laaste nagsê-soentjies. Dis alles rituele: die meer-as-bloot-gewoontes van ons alledaagse bestaan. LEES OOK:

8 Februarie 2021 DEUR RENÉ BADENHORST “Wie het julle getoor? Christus is dan só duidelik vir julle beskryf dat julle Hom as ’t ware aan die kruis kon sien hang! Ek wil net dit vir julle vra: Het julle die Gees

1 Februarie 2021 DEUR FRANCINE PRINS Dis ’n sware dag as nie slegs jou lyf ingeperk word nie, maar ook jou siel. Wanneer jy ingehok en toegedruk word, met geen stukkie lig op die horison nie. Só moes Paulus en

25 Januarie 2021 Deur René Badenhorst “Moenie terneergedruk wees nie, want die blydskap wat die Here gee, sal julle krag wees!” – Nehemia 8:10 (NLV) As ons kyk na alles wat rondom ons aangaan, is daar min rede om bly te

22 Januarie 2021 Trigotillomanie (trie-goe-tilloe-ma-nie) is ’n woord wat ek jare lank nie kon sê nie, nog minder skryf. Ek wou dit nie ’n deel van my woordeskat maak nie, ek was te skaam. Want dis nie ’n sommerso-woord nie;
