Deel jou getuienis
Klik Hier
TEKEN IN OP LIG-TYDSKRIF
Lees Meer
Search

Inspirasie

Maandag-inspirasie: Elke ledige oomblik

DEUR FRANCINE PRINS Beurtkrag. My foon is pap en die internet af. Eensklaps voel my wêreld leeg. Wat bly oor? Sal ek begin om die huis skoon te maak? Of sal ek die ontoelaatbare doen – sommer net sit en

Lees Meer

Ruim sélf op – voor jy doodgaan

18 Maart 2021 Wat ’n makabere onderwerp! sal baie sê en summier omblaai. Maar bekyk dit gerus met ’n onbevange oog, en sien die nugtere, gesonde verstand daaragter. DEUR ILETTE COETZER Baie van ons is bang om oor die dood

Lees Meer

Covid-planmaker: Kameraman laat nou die wiele rol

16 Maart 2021 Die inperkingsmaatreëls het verskeie Suid-Afrikaners tot buitengewone kreatiwiteit geïnspireer. Een so ’n planmaker het sy kamera vir ’n oop enjinkap verruil. “Die shows waar ek gewoonlik my brood en botter verdien, het eensklaps nie meer plaasgevind nie.

Lees Meer

Hoe lyk jou ballon-briefie?

8 Maart 2021 DEUR MILANIE VOSLOO “Mamma, ek dink nie Jesus hoor my nie,” sê my vyfjarige kleindogter een aand vir haar ma. Geskok vra my dogter waarom sy so dink. Die kind antwoord: “Ek bid al só lank dat

Lees Meer

Vreugde lê nooit ver nie

25 Februarie 2021 Dis nogal ’n uitdaging om jou voete te vind in ’n wêreld wat onomkeerbaar deur die koronavirus, die inperking en die gevolge daarvan verander is. Tog hou die meeste uitdagings ’n groeigeleentheid in, en vir ons bied

Lees Meer
Kyk nou ►