
Maandag-inspirasie: Jy sal gedra word!
DEUR MILANIE VOSLOO ’n Mens staan maar altyd onseker voor die deur van ’n nuwe jaar, want wie weet wat vanjaar vir ons anderkant daardie onbekende deur wag … Dis in sulke tye wat die Woord ons opnuut help om

DEUR MILANIE VOSLOO ’n Mens staan maar altyd onseker voor die deur van ’n nuwe jaar, want wie weet wat vanjaar vir ons anderkant daardie onbekende deur wag … Dis in sulke tye wat die Woord ons opnuut help om

Deur René Badenhorst “Jesus Christus is gister en vandag dieselfde en tot in ewigheid.” – Hebreërs 13:8 Daar is min ervarings wat vir my so verrykend is soos om te reis! Dit kielie my lekkerkry-snare om te sien hoe God

Mooi herinneringe is soos ’n goedgebruikte padkaart: Dit vertel die storie van ons reis. ’n Herinneringsboks is ’n manier om hierdie reisverhaal sigbaar en tasbaar vir jou kinders te maak. Dit gee hulle bakens en rigtingwysers. DEUR SUSAN GOOSEN Daardie

Tatoeëermerke is lankal nie meer die waarmerk van willewragtigs nie. Daar is die ma wat haar kinders se name op haar vel laat aanbring. En geliefdes wat ’n betekenisvolle simbool deel. Vele Christene vertel hul geloofsverhaal op hul lyf. Maar

Deur René Badenhorst “’n Mens leef nie net van brood nie maar van elke woord wat uit die mond van God kom.” Matteus 4:4 Op ’n gebedsreis na ’n land waar Christene vervolg word, ’n klompie jare gelede, het die

Die afgelope jaar het sy merk gelaat – en hoe! Ons wou dikwels vir mekaar sê: “Ek het genoeg gehad …” Hoe nou gemaak, hier by die begin van ’n nuwe jaar? DEUR SUSAN GOOSEN Baie mense smag na herstel.

Swart op wit. Of propvol kleur. ’n Bybeljoernaal gee woorde en betekenis aan jou geestelike reise en ervarings. Hierdie eenvoudige maar waardevolle dissipline kan jou help om sin te maak uit dit wat om en met jou gebeur. DEUR SUSAN

Deur Milanie Vosloo Het jy al gesien hoe ’n piepklein brandende kersie wel in ’n groot donker saal raakgesien kan word? Hoe jou oë, wanneer jy in die donker vertrek inloop, outomaties op die lig fokus? Wat vertel dit vir

Covid-19 het ons minstens een belangrike les geleer: Die lewe is kosbaar; niks is vanselfsprekend nie. Ons is gedwing om eenvoudiger te lewe. Om weg te beweeg van selfbeheptheid en ’n behoefte aan besittings. Om nader aan mense te kom.

Deur Milanie Vosloo Geskenke kan ’n wonderlike bederf wees. Of om baie redes in ’n vergeet-kas beland. Kom ons kies om vanjaar iets anders as toegedraaide papierpakkies te gee: vir-altyd-geskenke wat lewensveranderend en verrykend kan wees. Dink dalk aan die