Deel jou getuienis
Klik Hier
TEKEN IN OP LIG-TYDSKRIF
Lees Meer
Search

Ouerskap

Platteland vs stad | Dit gaan nie noodwendig oor waar jy woon nie, maar wat jy van jou blyplek maak.

As ek moeg word vir die lewe in die stad …

Soggens se spitsverkeer. Die laatnagse rumoer in die straat voor jou huis. Die lewe agter ’n hoë muur. Dis die dinge wat jou na ’n plattelandse paradys laat verlang. Maar die werklikhede in jou lewe laat sulke drome bloot drome

Lees Meer
Ouerskap en tyd | Hoe gemaak as ouers se tyd beperk is? En maak die (bietjie) tyd wat ouers wel saam met hul kinders kan bestee, hoegenaamd ’n verskil?

‘My kind en my (te min) tyd’

Ouerskap en tyd. Ja, T-Y-D. Só spel kinders “liefde”. Maar hoe gemaak as hul ouers se tyd beperk is? En maak die (bietjie) tyd wat ouers wel saam met hul kinders kan bestee, hoegenaamd ’n verskil? Ons almal weet hoe

Lees Meer
Moet tog nooit ouerskap en kinders grootmaak met kinderspeletjies verwar nie. Só sal menige ma jou vertel. Hier is 5 lesse wat ouerskap ons geleer het.

“Dít het ma-wees my geleer”

Moet tog nooit ouerskap en kinders grootmaak met kinderspeletjies verwar nie. Só sal menige ma jou vertel. Ons het by ’n klompie ma’s gaan kers opsteek en gevra hulle moet terugdink aan die lesse wat hulle deur die jare geleer

Lees Meer
Baie ma’s het nie die kennis of ervaring om hul pasgebore kinders na behore te help ontwikkel nie. Hier is eenvoudige raad aan nuwe mammas.

Boodskap vir nuwe mammas

’n Nuwe mamma het nie die kennis of ervaring om hul pasgebore kinders na behore te help ontwikkel nie. Hier is eenvoudige raad aan nuwe ma’s. En aan vroue wat ’n nuwe mamma bystaan in die groot verantwoordelikheid om kinders

Lees Meer
Kyk nou ►