
Ontrouheid: ‘My man het my met sy vorige meisie verkul’
Ontrouheid. Dis sekerlik een van die moeilikste paadjies denkbaar: dié van herstel ná huweliksontrou. Hoe vergewe jy? Hoe vertrou jy weer? Is daar hoegenaamd hoop op ’n nuwe begin ná sulke verraad? Hoe vergewe jy na ontrouheid? “Ons is in














