
Die impak van sosiale media op tieners
Hoe beïnvloed sosiale media ons tieners en kinders? Ons het gaan ondersoek instel oor die impak van sosiale media, die voor- en nadele, en wat die Bybel ons daaroor leer.

Hoe beïnvloed sosiale media ons tieners en kinders? Ons het gaan ondersoek instel oor die impak van sosiale media, die voor- en nadele, en wat die Bybel ons daaroor leer.

Wat is vriendskap? Vriendskap is een van die kosbaarste geskenke wat ons in die lewe kan hê. Dit is boustene in ons emosionele welstand en ’n bron van vreugde en ondersteuning. Vriendskappe bied nie net ’n sterk ondersteuningsnetwerk nie, maar

“Jy mag nie byt nie. Jy mag nie slaan nie. Maak skoon waar jy gemors het.” Huisreëls. Dis die rigsnoer vir wet en orde in ’n gesinsopset. Maar moet die gesin nie eerder volgens ’n interne kompas funksioneer nie? Waardes,

’n Kind se toekomstige sukses word dikwels binne die eerste ses jaar bepaal. En optimale kinderontwikkeling hang feitlik uitsluitlik van die betrokke ouers af. As ouers hul kind laat floreer, kry daardie kind die beste moontlike kans in ’n komplekse

Ons het maar ‘n kort tydjie om ons kinders positief te beïnvloed. Kenners meen dat ouers die grootste invloed op hulle kinders het in die eerste 12 jaar van hulle lewe. Daarna het vriende, onderwysers en selfs sosiale media ‘n

Nuwe ouers wonder dikwels wat hulle kan doen om kinderontwikkeling te stimuleer. Hier is agt praktiese maniere om die grondslag vir goeie ontwikkeling tydens die eerste weke met jou baba te lê. En dan nog ses faktore om in gedagte

‘n Goeie ouer stel gesonde grense in plek, sodat kinders weet wat aanvaarbare gedrag is. Boonop laat reëls kinders veilig voel. In hierdie artikel het LiG vyf huisreëls neergepen – ‘n praktiese manier om kinders veilig te laat voel, maar

Gesinsrituele is elke gesin se voorreg. Wees so kreatief as wat julle kan. Wees ook aanpasbaar; daar is geen reëls nie. En dis nooit te laat om daarmee te begin nie. Die dae, weke en maande skiet by ons verby,

’n Nuwe baba bring groot vreugde. Maar dit bring ook verandering mee, en selfs verlies. Vir sommige ma’s bring die nuwe lewetjie uitdagings wat onoorkombaar voel, en dalk selfs die donker gevoelens van nageboortedepressie. Hoe lank sal dié ellende voortduur?

In hierdie artikel ondersoek ons die impak van kunsmatige intelligensie op ons kinders en hulle leerproses. Ons gee raad oor hoe om dit as ‘n gesin aan te pak.





