
Leef ligter-luisterreeks: Kyk met God se oë
DEUR MILANIE VOSLOO Kom ons wees eerlik oor verhoudings. Kom ons sê maar vir mekaar dat net so lekker en bevredigend soos wat dit kan wees, net so dikwels beleef ons onvrede, onbegrip. Ons leef tussen mekaar, elk met ons











