
Leef ligter-luisterreeks: Waarom dink jy is jy hier?
DEUR MILANIE VOSLOO Drie jong bome staan eendag in die woud en gesels met mekaar oor wie hulle is en wat hulle eendag wil word. Die eerste boom sê: “My grootste droom is om ’n juweelkis te word wat deur













