
Lees die artikel oor \’Ek en my huis\’
Lees die artikel hier Kan jy onthou hoeveel keer in jou lewe jy al getrek het? Wanneer begin voel ’n nuwe woonplek vir jou na “huis”? Lees Johannes 14:1-2, Psalm 127:1, Matteus 7:25 en Efesiërs 2:19. Hoe help hierdie Bybelgedeeltes











