Deel jou getuienis
Klik Hier
TEKEN IN OP LIG-TYDSKRIF
Lees Meer
Search

Lees die artikel “Uit die as verrys \’n getuienis”

Lees die artikel hier
• ’n Brand het feitlik al die Van Tonders se besittings verwoes. Wat het jy al verloor
sonder dat jy iets daaraan kon doen? Hoe het jy gevoel toe dit gebeur?
• Immanuel van Tonder sê: “Ek hou nie van die uitdrukking ‘dis net wêreldsgoed’ nie.
Dit ís nie net wêreldsgoed nie; dit is God se gawes wat Hy aan ons geleen het en wat
ons as rentmeesters bestuur.” Watter implikasies het hierdie siening op die manier
waarop ons ons besittings beskou?
• Wat dink julle van Immanuel se “bergmeditasie”? Hoekom het dit hom gehelp?
Lees ook Psalm 18. Wat leer hierdie psalm ons oor die vastigheid wat God gee?
• Hoe help Psalm 18 en die Van Tonders se verhaal jou om moontlike verandering en
selfs verlies in jou eie lewe te benader?

Geborg
Geborg
Geborg

Getuig saam met LiG

Geloof, hoop, getuienis – Ondersteun LiG vandag en word deel van die getuienis…

Vertel my meer

Skep getuienisse saam

Verwante Artikels

ONTVANG LIG SE GRATIS NUUSBRIEF
Kyk nou ►