- Kan jy onthou hoeveel keer in jou lewe jy al getrek het?
- Wanneer begin voel ’n nuwe woonplek vir jou na “huis”?
- Lees Johannes 14:1-2, Psalm 127:1, Matteus 7:25 en Efesiërs 2:19. Hoe help hierdie Bybelgedeeltes ons om oor die begrip “woning” te dink?
- Geen aardse blyplek is permanent nie. Watter hoop gee ons geloof hieroor aan ons?