Deel jou getuienis
Klik Hier
TEKEN IN OP LIG-TYDSKRIF
Lees Meer
Search

Verlaat met tweede baba op pad: ‘Ek moes aangaan, ter wille van my kinders’

“Elke keer as mense my storie hoor, vra hulle: ‘Hoe het jy dit gedoen?’” Dan antwoord Monita Mostert van Brackenfell altyd: “Dis die Here en my kinders.” In die ateljee waar LiG: God se krag in my krisis opgeneem word, probeer dié geskeide ma met die twee kleuters verduidelik hoe groot die krisis was waarin […]

‘Ons het letterlik álles verloor’

As jy al ooit gewonder het watter besittings jy sal red wanneer jou huis afbrand, het jy dalk nie geweet hoe vinnig dit gebeur nie. Rethie van Niekerk, ’n predikant, het dit eerstehands ervaar. “Dit is sekondes en jy hardloop vir jou lewe,” vertel sy nadat sy en haar man Henry Bouwer dit net-net tot […]

Broer se kankerdood inspireer drie vriendinne om lig te bring

“Ons kon net nie teruggaan na om ons lewe om onsself te bou nie.” Dié lewensveranderende besluit van drie vriendinne van Pretoria het gekom nadat Sulitzha van der Walt (43) se broer op ’n jong ouderdom aan kolonkanker gesterf het. Grové Schoombee (35) is op 27 September 2021 oorlede kort nadat sy tweede kind gebore […]

‘Hulle is almal ons s’n,’ sê ouers van vyf nie-biologiese kinders

“Baie mense vra vir my is hulle álmal my kinders?” So vertel Katie van Loggerenberg oor mense se vrae wanneer hulle haar en haar man Hennie en hulle vyf nie-biologiese kinders ontmoet. “Ja, hulle is almal myne,” is altyd Katie se antwoord.  Want, sê die Van Loggerenbergs: “Ons kinders is suiwer, van bo tot onder, […]

‘Here, red haar lewe,’ smeek groep vroue voor hospitaal

Wat as ’n gewone Donderdag op ’n wingerdplaas buite Stellenbosch vir die Steyn-gesin begin het, het geëindig met die verdoemende woorde van ’n dokter. Volgens ’n neuroloog sou Marietjie Steyn (50) nie die nag ná ’n breinaneurisme oorleef nie. Marietjie vertel hoe sy vroeër die middag (5 Mei 2022) ’n koffie-afspraak moes kortknip as gevolg […]

KYK VIDEO’S: Egpaar oor reis met kanker en ses jaar van onvrugbaarheid

Francois en Jackie van Wyk van Durbanville het sedert hulle troudag in 2011 gedroom oor hulle kinders wat hulle binnekort sou hê. Toe die Van Wyks egter ná twee jaar probeer swanger raak, het ’n groot skok op dié paartjie gewag. Francois is in 2014 met fase 3b-kolonkanker gediagnoseer. Jackie, ’n kommunikasiekundige en motiveringspreker, onthou: […]

Ma se laaste vraag aan haar seuntjie: ‘Wil jy hardloop, my kind?’

“God, as U goed is, sal U Lukas gesond maak.” Dit was Lize van der Walt van Melkbosstrand se ultimatum aan God nadat sy uitgevind het haar seuntjie het ’n rare spierdistrofie-mutasie. Lukas kon sedert sy geboorte in 2019 nooit self asemhaal, eet of sit nie. Sy toestand was enig in sy soort; hy was […]

Kyk nou ►