
Karlien van Jaarsveld: ‘Om op die Here te wag, het alles in my verander’
Karlien van Jaarsveld maak haar kinders groot om vroeg-vroeg reeds te besef dat God ’n plan vir hul lewe het. Hulle moet weet wie hulle is en aan wie hulle behoort. Hul ma wys hulle ook hoe om te wag,














