
‘Toe mý stem stil word, kon ek God s’n hoor’ – vrou sing weer ná ongeluk haar spraak aantas
’n Harde val het tot gevolg gehad dat Felécia Pretorius ’n tyd lank nie kon praat nie. Sy kon egter steeds sing. In hierdie tyd het sy God se stem duidelik gehoor. Iewers in Oktober 2022 was ek en my















