
Plastiekvrye Julie #3: Meesters in hergebruik
Plastiekvrye Julie is ’n beweging waaraan miljoene mense oor die wêreld heen elke jaar deelneem. Fay van Eeden gaan in vyf artikels haar gesin se reis na eenvoud en ’n meer volhoubare lewe met LiG-lesers deel. In dié derde aflewering kyk














