Deel jou getuienis
Klik Hier
TEKEN IN OP LIG-TYDSKRIF
Lees Meer
Search

Inspirasie

‘Hier is die pad!’

17 Mei 2021 DEUR MILANIE VOSLOO God wil ons by Hom hê. Naby aan Hom. Want dit is die plek waar dit vir ons die heel beste is. Hier teenaan Hom, hier versorg en beskerm Hy ons met groot liefde

Lees Meer

Die hemel is jou vaderland

10 Mei 2021 In Christus het die Heilige Gees wat deur God belowe is, julle as die eiendom van God beseël (Ef 1:13). DEUR RENÉ BADENHORST Om twee jaar lank in die oorwegend homogene kultuur van Suid-Korea te kon woon,

Lees Meer

‘God wil ons seer vir liefde ruil’

8 April 2021 Corinne Badenhorst se pa was ’n boer. Nadat hy vermoor is, het vrees haar metgesel geword. Dit was soos ’n spreekwoordelike doring in die vlees wat sy met haar saamgedra het. Sy wou dié doring soek en

Lees Meer

KYK: ‘Die voorreg om elke dag nuut te begin’

Vir dié gelowige vroue is Jesus se kruisiging en opstanding dié grootste geskenk. “Paasfees herinner my aan die ongelooflike voorreg wat ek het om elke dag nuut te begin,” sê Katie van Loggerenberg. Vir Imke Vos is dit “’n tyd

Lees Meer

KYK: Joernalis gee hoop vir seuns met ’n afwesige pa

26 Maart 2021 Die joernalis en oudonderwyser Julian Jansen se tweede boek, Seuns sonder pa’s, het onlangs by Lux Verbi verskyn. Dié boek bied ’n persoonlike kykie in hartverskeurende statistieke, onder meer dat meer as 60% van Suid-Afrikaanse kinders nie

Lees Meer
Kyk nou ►