Plastiekvrye Julie is โn beweging waaraan miljoene mense oor die wรชreld heen elke jaar deelneem. Fay van Eeden gaan in vyf artikels haar gesin se reis na eenvoud en โn meer volhoubare lewe metย LiG-lesers deel. In diรฉ derde aflewering kyk sy na idees hoe om โn meester van hergebruik te word.
DEUR FAY VAN EEDEN
Die derde beginsel van Bea Johnson se Zero waste-leefwyse bied eiesoortige uitdagings. As ek daaraan dink, gaan my gedagtes onwillekeurig terug na my ouma. Sien, my ouma was โn groot teedrinker. Daar was altyd teesakkies wat op haar vensterbank in die son gelรช en droog bak het. Die gedroogde sakkies is later in paraffien โingelรชโ en as vuuraanstekers gebruik.
LEES OOK: โOns leen die aarde by ons kindersโ
Ouma het haar flesse vir ingelegte vrugte weer en weer gebruik. Haar gesin se ou klere het skroplappe geword. My ouma was dus โn โeco warriorโ lรกnk voordat diรฉ gonswoord bestaan het.
Om weer te gebruik (Hergebruik/Reuse)
My ouma was niks minder nie as โn meester in hergebruik. Maar … elke kas en laai was vol lappies, bottels en sakkies. Haar huis was oorvol. Toe ek dus aan die hergebruikidee voorgestel is, was my eerste reaksie: โNee, dankie! Ek is nie van plan om op te gaar nie.โ
Maar ek het intussen geleer dat hergebruik nie tot โn oorvol huis hoef te lei nie. Hergebruik kan eenvoudig en mooi wees.
Hoe vaar ons?
Om die hergebruikbeginsel te omhels, vereis โn kreatiewe kyk na alles in jou huis โ veral daardie dinge wat jy reken weggegooi moet word. Ons probeer om alles wat ons wil herwin of wil weggooi, eers vanuit โn hergebruik-hoek te bekyk. En om onsself dan af te vra: โHoe kan ons dit weer gebruik?โ
Hierdie vraag het tot โn hele paar veranderings in ons huishouding aanleiding gegee. Byvoorbeeld:
Glasbottels en -flesse word nie summier weggegooi nie. Ons het โn rakkie in ons kombuis vir bottels en flesse van verskillende groottes. Die flesse word vir allerlei dinge gebruik โ van die wegbรชre van droรซ bestanddele wat ons by ons weeg-en-betaal-winkel koop, tot die bรชreplek vir oorskiet wat in die yskas moet kom. Ek gee ook graag vir gaste wat by ons eet โn brakpakkie in โn fles saam huis toe.
Glasflesse werk ook lekker om tuisgemaakte geskenke soos koekies te verpak.ย Die glasbottels op ons rak kom handig te pas by die aanmaak van koeldrank of wanneer ons melk in grootmaat koop.
Teesakkies en koffiemoer word nie meer weggegooi nie. Die teesakkies wat in โn fles met paraffien gebรชre word, kom handig te pas wanneer ons die braaivleisvuur wil aansteek. Ouma se destydse truuk sorg daarvoor dat ons nie meer vuuraanstekers en hul plastiekverpakking hoef te koop nie.
Die koffiemoer beland ook nie meer in die asblik nie. Ek maak โn wonderlike lyfskrop daarvan. (Kyk na die resep hieronder.)
Ons dogtertjie se leรซ melkblikke word ook op verskeie maniere weer gebruik. Van hulle staan in die motorhuis en is vol skroewe, spykers en boute, terwyl ander haar houtblokkies huisves. Ek het een op my lessenaar wat vol skryfbehoeftes is.
LEES OOK: Plastiekvrye Julie #1: Toe ek die groen kloutjie by die oor gebring het โฆ
Met โn kleuter in die huis is daar deurentyd krummels en plasse koeldrank wat opgevee moet word. In die verlede het ons verskeie rolle papierhanddoek in โn maand gebruik. Ons het dit vervang deur ou handdoeke in kleiner blokkies te sny. Diรฉ handdoekies is byderhand in โn houer in die kombuis om daardie glipsies op te vee, waarna dit saam met die wasgoed in die wasmasjien gedruk word.
Enigiemand wat al nรก Kersvieringe moes opruim, sal weet hoeveel toedraaipapier, karton en plastiekverpakkings onder die boom lรช. Nรก een van hierdie opruimsessies het ek besluit om nie net anders te begin dink oor die geskenke wat ek gee nie, maar ook oor hoe ek dit moet toedraai.
Deesdae hergebruik ek die geskenksakkies, linte en toedraaipapier wat ek van ander mense ontvang het. Ons koop ook nie meer kleefband nie; linte uit lap maak โn pakkie mooi toe en dit kan weer en weer gebruik word. Sommige van die kartonhouers waarin jy byvoorbeeld klein tamaties koop, sorg vir oulike boksies waarin geskenke soos tuisgemaakte koekies verpak kan word. Ons het โn rak in ons gangkas waarin ons geskenksakkies, linte en houers bรชre.
As jy hierdie jaar รฉรฉn boom in jou tuin plant, sorg tog dat dit โn suurlemoenboom is. Ons het โn ruk gelede โn suurlemoenboom geplant en was nog nie een dag daaroor spyt nie. Ek kook graag met suurlemoene. โn Stukkie suurlemoen saam met heuning in kookwater verrig wondere om jou immuniteit te verhoog. In die somer maak ons ons glasbottels vol water en stukkies suurlemoen.
Die gevolg is dat daar altyd stukke uitgedrukte suurlemoen en suurlemoenskille in ons kombuis is. Maar voor dit komposhoop toe gaan, gebruik ons dit eers om โn skoonmaakmiddel te vervaardig.
Dit werk so: Plaas vyf suurlemoene se skil in โn glasfles en vul die fles met wit asyn. Skud die mengsel goed en bรชre dit in โn kas of enige plek weg van direkte sonlig. Verwyder die skil nรก twee weke en gebruik die mengsel om allerlei oppervlakke in jou huis skoon te maak.
* Suurlemoenskil het baie gebruike in en om die huis. Kyk gerus op my blog vir verdere planne met suurlemoenskil. https://enroutefoodie.co.za/
ONS TOPWENKE
- Stel ondersoek in
Stel eers vas of โn stukkende toestel herstel kan word voordat jy dit weggooi of met โn nuwe een vervang. Dis die moeite werd om op die uitkyk te bly vir nutsmanne in jou omgewing wat met herstelwerk kan help.
- Koop gebruikte toestelle/produkte
Tweedehandswinkels, oudhedemarkte, Gumtree, BidorBuy en Amazon is almal goeie plekke om toestelle, produkte en meubels wat voorheen gebruik is, te koop. โn Goeie tweedehandskopie is nie net goed vir die planeet nie, maar ook vir jou sak.
- Koop slimmer
Koop produkte wat veelsydig en duursaam is. Produkte wat herstel kan word, is ook โn goeie keuse. Indien โn toestel met batterye werk, kies een wat โn herlaaibare battery het.
- Hou daardie glasflesse en -bottels
Daardie leรซ grondboontjiebotter- of mayonnaisefles is โn wonderlike houer waarin droรซ bestanddele soos rys, pasta en lensies gebรชre kan word. Glasflesse werk ook lekker om oorskietsop of -bredie te vries. Glasbottels werk goed as jy gegeurde water wil maak en bedien.
- Gee jou klere nege lewens
Die dekades lange disintegrasieproses van een kilogram lap wat op โn vullishoop beland, stel vier kilogram koolstofdioksied vry. Daarom is dit belangrik dat ons ons klere goed oppas sodat ons die lewensduur daarvan kan verleng. Wanneer die dag aanbreek dat jy van daardie kledingstuk moet afskeid neem, vra jou af of dit weer gebruik kan word. Kan jy dit nie dalk regmaak nie? Of wat van โn aanpassing, byvoorbeeld om โn langbroek in โn kortbroek te verander?
LEES OOK: Plastiekvrye Julie #2: Een ou se gemors, ander se skat en ander minder maak-idees
Indien nie, ondersoek die moontlikheid om dit te verkoop. โVintageโ en โpre-lovedโ is nou mode. Dalk kan jy dit vir โn ander kledingstuk ruil, รณf dit aan โn behoeftige persoon skenk.
Indien nie een van bogenoemde moontlikhede haalbaar is nie, kan die kledingstuk waarskynlik steeds as โn kombuis- of motorhuislap gebruik word.
- Vervang papier- met lapservette
Lapservette is โn wonderlike alternatief vir papierservette. Goeie lapservette laat โn tafel stylvol lyk en sal jare lank hou. Kies โn kleur wat nie te vinnig gaan verbleik of oud lyk nie. Lappe met โn patroon verbloem vlekke en kolle.
- Gebruik daardie kartondoos en papier weer
Voordat jy daardie kartondoos of papier herwin, gebruik dit weer. Papier waarop daar net aan die een kant gedruk is, kan gebind word vir โn notaboek of vir โn tekenboek vir die kleinspan.
- Draai โn geskenk in โn geskenk toe
Die meeste geskenkpapier en kleefband kan nie herwin word nie. In plaas daarvan om geskenke in geskenkpapier en met kleefband toe te draai, verpak eerder jou geskenk in โn vadoek, โnย T-hemp, โn tafeldoek of โn mooi stuk lap. Op dรญe manier gee jy twee geskenke.
* Leer die kuns van furoshiki aan. Hierdie tradisionele Japannese styl van geskenke toedraai kom uit die agtste eeu en is oorspronklik gebruik om waardevolle items veilig te vervoer.
- Vervang jou weggooibare masker met โn lapmasker
Dit lyk asof maskers in die voorsienbare toekoms deel van ons lewe gaan wees. Vervang daardie weggooibare maskers met โn klompie mooi lapmaskers. Of maak self lapmaskers uit โn ou T-hemp of wintershemp. Daar is verskeie patrone op die internet beskikbaar.
- Gebruik leรซ toiletrolle in die tuin
Hier is twee lekker aktiwiteite waarmee jy jou kinders oor hergebruik kan leer:
- Sny drie kepe, 3-4 cm lank, in โn leรซ toiletrol en vou die drie flappe na binne om โn bakkie te vorm. Vul die bakkie met grond en plant saadjies daarin. Wanneer die saailinge sterk genoeg is, kan hulle met bakkie en al in die tuin geplant word.
- Leรซ toiletrolletjies kan ook gebruik word om โn voerplek vir voรซltjies te maak. Smeer die rolletjie se buitekant vol grondboontjiebotter. Rol dit dan in voรซlsaad en hang dit aan โn toutjie in โn boom.
God roep ons om vir die wรชreld te sorg
โUse it up, wear it out, make it do, or do without.โ โ โn antieke spreuk
Die ekologiese krisisse wat ons in die gesig staar, vereis โn verandering in ons lewensingesteldheid. Dit vra ons om aan onsself as versorgers te dink, eerder as verbruikers. God se Koninkryk is โn sorgende ruimte. Wanneer Jesus sy volgelinge leer om te bid โlaat u koninkryk komโ, roep Hy hulle ook op om te sorg dat hierdie wรชreld โn plek is waar alle lewe kan floreer. Om God se koninkryk in hierdie opsig te laat kom, vra van ons om verantwoordeliker met hulpbronne om te gaan, omdat dit belangrik is vir ander mense en diere se lewe. As ek oor hierdie roeping nadink, kan ek nie anders nie as om aan Mahatma Gandhi se woorde te dink: โLive simply so that others may simply live.โ
Naas weier en verminder, is die beginsel van hergebruik die manier waarop ons God se koninkryk hier op aarde kan vestig. Wanneer ons hergebruik, erken ons nie net dat daar beperkte hulpbronne is nie, maar doen ons ook iets prakties om te verseker dat daar genoeg is vir almal.
Sommige mense verwar hergebruik met herwinning. Terwyl herwinning die herverwerking van โn produk is om โn nuwe een te skep, is hergebruik die herhaaldelike gebruik van โn produk in die oorspronklike vorm ten einde die lewensduur daarvan te verleng. |
Hergebruiklysie
Een van die maniere om hergebruik in jou huis toe te pas, is om weggooibare produkte te vervang met produkte wat weer gebruik kan word. |
ย
MAAK DIT SELF
Koffiemoer–skrop
Koffiemoer kan weer gebruik word as โn lyf- en handskrop. Bรชre die koffiemoer in โn glasfles totdat jy โn koppie vol daarvan het.
Wat jy nodig het
1 koppie koffiemoer
ยฝ koppie bruinsuiker
2 eetlepels klapperolie of olyfolie
1 teelepel amandelgeursel of vanieljegeursel
Hoe jy moet maak
Meng al die bestanddele saam en bรชre dit in โn lugdigte fles. Die skrop kan maande lank teen kamertemperatuur gebรชre word. Die tekstuur van die skrop hang af van hoe fyn (of hoe grof) die koffiebone gemaal is.