Deel jou getuienis
Klik Hier
TEKEN IN OP LIG-TYDSKRIF
Lees Meer
Search

Inspirasie

Grootseun: Om in die voorhowe te kom

Om in die voorhowe te kom Deur Barend Vos; Sketse: Fred Mouton Sarel Dirkse se vrou het skielik siek geword en ek het nie geweet wat om daaraan te doen nie. Ek weet, liewe ouers, ek weet: In ’n gemeente

Lees Meer

Die onreg van alleen sterf

Tot die dood ons skei. Hierdie wedersydse belofte impliseer dat geliefdes mekaar tot in hul laaste dae sal bystaan en op ’n waardige wyse wil groet. Die Covid 19-pandemie en die gepaardgaande reëls het mense hiervan ontneem. Vele sterf nou

Lees Meer
Tebza 1

‘Ek het voor ’n kruispad gestaan’

DEUR JACOBIE M HELENA In die grendeltyd sal jy vir Tebogo Mabye by die nieregeringsorganisasie MES (Mould, Empower, Serve) se Impilo-skuiling vir haweloses in Fair­view, Johannesburg, aantref. Hier bestuur Tebza, soos almal hom noem, die skuiling in die Covid-19-krisistyd tot

Lees Meer
Stella kunstenaar

Wanneer God ’n weermag stuur

Hoop, moed en ’n dubbele porsie geloof. Dit is wat ons nodig het in ’n tyd soos dié. Suid-Afrika, saam met die res van die wêreld, gaan gebuk onder die uitdagings wat Covid-19 bring. Een van die maniere om hoopvol

Lees Meer

Kry
LiG

Jou daaglikse inspirasievennoot.

Die LiG-app is nou beskikbaar vir jou selfoon. Installeer dit vandag nog.

Kyk nou ►