Deel jou getuienis
Klik Hier
TEKEN IN OP LIG-TYDSKRIF
Lees Meer
Search

Inspirasie

LiG kuier in Washington DC

DEUR JANA DU PLESSIS MÜLLER Annadore Malherbe van Wellington in die Boland het in 2015 haar pad na Washington DC in die VSA gevind. Daar het sy haar man Matt Bubnis ontmoet en haar tande as rekenmeester begin slyp. Na

Lees Meer

Dagstukkie: Dís jou geskenke vanaf God

Deur Milanie Vosloo Wat sou jy vanjaar onder jou Kersboom wou sien? Dis twee weke voordat ons die Kripkind se koms vier. Dié Kind wat meer as 2 000 jaar gelede gekom het om nie alleen aan ons léwe te

Lees Meer

LiG kuier in Australië

Deur Deonette de Kock Om sonnige Suid-Afrika, jou hartsland, agter te laat en die vreemde aan te durf, verg moed! Twaalf jaar gelede het Gerhard en Annelie Jordaan met hulle twee kinders Lara en Matthys dié skuif gemaak en hulle

Lees Meer

LiG kuier in China

Deur Jana du Plessis Müller Twee onderwysers en hul twee dogtertjies van die Strand in die Wes-Kaap woon sedert 2018 in Hangzhou, China. Hulle deel met LiG hulle reispad na China, terug na Suid-Afrika, en wéér terug na China. En

Lees Meer

Dagstukkie: Jy kan kaalvoet in sy hart lê

Deur Milanie Vosloo Ons is in die pylvak van 2020. ’n Jaar wat ons almal iewers aan ons hart gepluk het. Ons lewe op vreemde maniere tot stilstand geruk het. Iewers wens ons ons kan dié hoofstuk van ons lewe

Lees Meer
Kyk nou ►