Deel jou getuienis
Klik Hier
TEKEN IN OP LIG-TYDSKRIF
Lees Meer
Previous slide
Next slide
Search

Rubrieke

Onsekerheid is nie ’n sonde nie

DEUR SIMONE GAUCHE My seuntjies is skoon behep met die polisie. Hulle kyk ook graag ’n polisiestorie op televisie. Dis ’n Engelse program. Wanneer hulle dan polisie-polisie speel, wil hulle die “bad guys” vang. Trouens, tydens die hele speletjie word

Lees Meer

Die beste pad is ’n stil pad

DEUR SIMONE GAUCHE Die lewe is dikwels so gejaag dat ons sukkel om tyd vir stil word in te ruim. En dit skep probleme. Trouens, die Franse filosoof Blaise Pascal het eens gesê: “Die mensdom se probleme spruit voort uit die

Lees Meer

Die goeie wedloop

DEUR SIMONE GAUCHE Ek het onlangs die Two Oceans-halfmaraton voltooi. Duisende mense kom jaarliks van oraloor om aan hierdie wedloop in die mooie Kaapstad deel te neem. Ek het my verkyk aan al die mense om my. Hulle het my vlugtig

Lees Meer

Die Here se lysie vir ’n gelukkige lewe

DEUR SIMONE GAUCHE Dit voel my soms dat my lewe besig is om in ’n reeks lysies op te gaan. Daar is ’n lysie vir inpak as ons weggaan – doeke, onderklere, boudsalf, sonblok en muskietweerder. Daar is etlike inkopielysies

Lees Meer
Simone Gauche foto1: God se genade is groot

God se genade is groot. Kyk net op!

DEUR SIMONE GAUCHE Die verhaal van die Israeliete se jare lange trek uit Egipte na die land wat aan hulle belowe is, is een van ’n ondankbare en ongehoorsame volk, en van hul genadige en liefdevolle God. Keer op keer

Lees Meer

Die dag toe Jesus oor Jerusalem gehuil het

DEUR SIMONE GAUCHE Die afgelope Sondag was Palmsondag. Op dié dag lees ek weer, soos ons gebruik is, saam met my gesin die storie van Jesus se intog in Jerusalem. Palmsondag lui die begin van die heilige week in, wat

Lees Meer

’n Erflating met ewigheidswaarde

DEUR SIMONE GAUCHE My oupa is onlangs op ’n rype 93 jaar oorlede. Soos dit nou maar is as ’n mens ’n geliefde aan die dood afstaan, dink ek deesdae gereeld aan die staaltjies wat hy vertel het. Dalk is

Lees Meer