Deel jou getuienis
Klik Hier
TEKEN IN OP LIG-TYDSKRIF
Lees Meer
Search

Rubrieke

Simone Gauche foto1: God se genade is groot

Ons padkaart, en ons Navigator

DEUR SIMONE GAUCHE ’n Padkaart is ’n tweedimensionele voorstelling van die roete wat ons gaan volg. Dit verbind die hiér (waar ons nou is) met die dáár (waar ons beoog om ons reis af te sluit). Die kaart bevat ook

Lees Meer

Daar is ’n tyd om (met mekaar) te praat

DEUR SIMONE GAUCHE Weeksdae in ons huis ontaard gewoonlik in ’n gejaag, soos vermoedelik in die meeste huishoudings. Die kinders moet by die skool kom – en dit is maar die begin van al die verpligtinge daaraan verbonde. Hul talle

Lees Meer

Die storie van God se Naam

DEUR SIMONE GAUCHE Ons ry in die motor en uit die bloute vra my seuntjie: “Mamma, wat is God se naam?” Ek en my man kyk na mekaar – en ons begin name opnoem. Een ná die ander ryg ons

Lees Meer

Wie in die donker loop …

DEUR SIMONE GAUCHE Toe ek jonk was, het ek nie geweet wie of wat Eskom is nie; vandag weet my kinders alte goed. Hulle weet Eskom sit die krag af. “Dis al weer ‘loutshêrring’, Mamma,” sê hulle. En hulle wil

Lees Meer

Om God goed te hoor …

DEUR SIMONE GAUCHE “Mamma!” skree my seuntjie, “ek wil iets in jou oor fluister!” Ek buk af; hy maak ’n bakkie met sy handjies en druk dit teen my oor. Ek luister na sy fluisterstem: “Ek wil wegkruipertjie speel.” Ek

Lees Meer
Kyk nou ►