Eksamengebed vir my dogter | 4 gebede om te bid

Wanneer jou kinders eksamen skryf, is jy dalk die een wat die meeste stres. Ons kan ons kinders help leer en die regte omgewing skep om te leer. Maar ons grootste taak is om vir hulle te bid. Hier is 4 kort gebede wat jy as ‘n eksamengebed vir jou dogter kan gebruik. Eksamengebed vir […]
Lindie Strydom: ‘Swaarkry leer ons baie oor God se nabyheid’

Sy gesels soos ’n ou vriendin met jou. Elke gesprek is gelaai met deurdagte insigte oor God se bedoeling met ouerskap. Oor hoe jy jou kinders kan begelei. Noudat haar drietal op die drumpel van die grootmenswêreld staan, vertel sy ook oor dié dinge wat sy deur en by hulle geleer het. Lindie Strydom en […]
Gebede vir geliefdes

Gebede vir my gesin en my kinders Van die grootste geskenke wat jy aan jou gesin kan gee, is jou gebede. Jy vra God om jou mense te omarm, te bewaar en te lei. Só seën jy hulle met woorde aan die God aan wie hulle behoort. Hier is 12 gebede wat jy vir jou […]
‘Soms is jy net daar om te bid,’ vertel Alicia Buckle en ander agter die skerms

Hulle is die mense wat agter die skerms werk in ’n wêreld vol glans. Hulle het ’n buitengewone talent om ander mooi te maak, om dinge kalm te hou, om foto’s te neem wat jou asem wegslaan. Ontmoet ’n klompie van LiG se agter-die-skermsmedewerkers. Annemarie Wichmann, fotograaf “Ek sou inskryf vir BSc Huishoudkunde sodra ek […]
Die impak van sosiale media: Hoe beïnvloed dit jou kind se geloofslewe?

Baie ouers wonder oor die impak van sosiale media op tieners: is dit net negatief of kan daar iets positiefs spruit? Watter invloed het sosiale media op tieners se geloofslewe? En hoe help ons hulle om hulself in hierdie wonderlike, maar ook gevaarlike wêreld te handhaaf? Sosiale media is vervleg in ons en ons kinders […]
Hoe beïnvloed ek my kind ten goede?

Ons het maar ‘n kort tydjie om ons kinders positief te beïnvloed. Kenners meen dat ouers die grootste invloed op hulle kinders het in die eerste 12 jaar van hulle lewe. Daarna het vriende, onderwysers en selfs sosiale media ‘n toenemend groter invloed op jou kind. Hoe beïnvloed jy jou kind ten goede in daardie […]
Die 5 beste huisreëls vir kinders

‘n Goeie ouer stel gesonde grense in plek, sodat kinders weet wat aanvaarbare gedrag is. Boonop laat reëls kinders veilig voel. In hierdie artikel het LiG vyf huisreëls neergepen – ‘n praktiese manier om kinders veilig te laat voel, maar ook om julle huishouding ‘n plek van (meestal) vrede en liefde te maak. Ja, kinders […]
LiG se app ’n asemskep-plek vol hoop en inspirasie vir gelowiges

Al die hoop-, al die inspirasie-, al die opstaan-en-aanhou-glo-stories is nou alles op een plek: LiG se app. Gebruikers sal nou hulle daaglikse dosis inspirasie kan kry soos wat nuwe stories op die LiG-platform geplaas word. “Die nuwe LiG-app is ‘n asemskep-plek vir gelowiges,” sê Conette le Roux, LiG se webredakteur. “Ons wil ons getuienisse […]
Rolene en Daniel Strauss: Die slim skoonheid en skrander sakeman se suksesresep.

Hulle is suksesvol. Ambisieus, maar nie die trap-op-ander-om-bo-uit-te-kom-soort nie. Hulle is slim en sjarmant. Planmatig en doelgerig. Gedrewe maar gebalanseerd. Ontmoet Daniel en Rolene Strauss. Hy is sakeman en skrywer. Aanbieder van TV-pogramme en seminare vir sakemanne. Klankbord vir Rolene en pa vir sy twee seuns. Sy is die skoonheid en slimkop. Die motiveringspreker en […]
Toer na Israel | Kom wees ‘n pelgrim

Toer saam met LiG, en loop in die voetspore van Jesus. Ons volgende toer is van 3 tot 10 Desember 2023. Hierdie sal ons 22ste jaar van Israeltoere wees. Ons gebruik ‘n uitstekende en ervare Christen-gids.Kom saam op ‘n pelgrimstog wat nooit gaan eindig nie … Ons besoek onder meer Jerusalem, die See van Galilea, […]