‘My ma sou wou hê ek moet soos ’n lampie gloei,’ sê sangeres Minke Brits
’n Jaar gelede het Minke Brits haar ma aan die dood afgestaan ná ’n lang stryd teen kanker. Emosioneel gesproke het dit ’n tol geëis, maar deesdae vat Minke se sangloopbaan behoorlik vlam. Sy is onlangs deur die publiek as