Deel jou getuienis
Klik Hier
TEKEN IN OP LIG-TYDSKRIF
Lees Meer
Search

Bekendes

Anzél: \’Sonder my ma is ek niks\’

2 Maart 2021 Sprankelend is sy gewis, veelsydig ook. In die grendeltyd word sy landwyd bekend as aanbieder van Anzél in die Boland. Haar passie vir die stories wat sy vertel, is aansteeklik. En die TV-kykers kan gerus wees: Daar

Lees Meer

Só maak ons Minki mooi vir die voorblad

Vir LiG se eerste kwartaallikse uitgawe het ons by Minki van der Westhuizen gaan kuier. Die onderhoud vir die voorbladartikel vind in sarsies plaas – ’n gevolg van Covid-19. Eers antwoord Minki ’n klompie vrae met stemboodskappe, en daarna gesels

Lees Meer

Agter die skerms: Níks kon Donnalee se glimlag keer

Reën, koue, ’n parkeertekort in Clifton of selfs ’n migraine kon nie ’n stokkie voor ’n suksesvolle November-voorbladsessie met Donnalee Roberts steek nie. Foto\’s: LiG-span Sy vertel dat sy vir altyd verander is ná die geboorte van haar en haar

Lees Meer

Koelkop en kreatief – dis Katinka

Sy is ’n sprankelende blondekop wat nou reeds ’n bekende gesig vir televisiekykers geword het. Maar wie is sy as sy nie op die kassie is nie? En wat is die storie agter hierdie sprankel?  DEUR DEONETTE DE KOCK; FOTO\’S: 

Lees Meer
Kyk nou ►