
NUUT: Digitale boek oor heelword ná trauma
4 Maart 2021 “By die dood voel dit asof twee wêrelde aan mekaar raak,” skryf dr Roelf Opperman in ’n nuwe boek oor trauma en veerkragtigheid wat eersdaags as digitale boek by LiG verskyn. Opperman se aangrypende verhaal getiteld Ek













