Deel jou getuienis
Klik Hier
TEKEN IN OP LIG-TYDSKRIF
Lees Meer
Search

Geloofsvrae

KYK: ‘Die voorreg om elke dag nuut te begin’

Vir dié gelowige vroue is Jesus se kruisiging en opstanding dié grootste geskenk. “Paasfees herinner my aan die ongelooflike voorreg wat ek het om elke dag nuut te begin,” sê Katie van Loggerenberg. Vir Imke Vos is dit “’n tyd

Lees Meer

Jy val nooit uit sy hand nie

29 Maart 2021 DEUR MILANIE VOSLOO Wanneer iets of iemand jou wêreld onderstebo skop, voel dit soms of jy eenvoudig wil bly lê. Jy voel vuisvoos. Kragteloos. Leweloos. LEES OOK: Hartsbegeertes Dis dan wanneer jy wonder wie jou uit hierdie

Lees Meer

Die skande van Jesus se kruisdood

Jesus se kruisdood was geen romantiese gebeurtenis nie; dit was die grootste skande denkbaar. Hoe het dit dan gebeur dat gelowiges die kruis “mak” gemaak het, en selfs van ’n “dierbare” kruis begin sing het? Sekere woorde is taboe, verbode,

Lees Meer

Hartsbegeertes

15 Maart 2021 DEUR RENÉ BADENHORST Terwyl ek by die biblioteek is om slaaptydstories vir die kinders uit te neem, vang my oog ’n boek in die selfhelp-afdeling – The Fairy Godmother’s Guide to Getting What You Want deur Donna

Lees Meer

Die ouma, Facebook en die kruis

November 2016 Die nuus dat haar sesjarige kleinseun kanker het, het Estienne Lingenfelder se lewe eensklaps op sy kop gekeer. En tog, deur al die trauma en onsekerheid heen, getuig sy sonder ophou van God se liefde en genade. DEUR

Lees Meer

Hoe lyk jou ballon-briefie?

8 Maart 2021 DEUR MILANIE VOSLOO “Mamma, ek dink nie Jesus hoor my nie,” sê my vyfjarige kleindogter een aand vir haar ma. Geskok vra my dogter waarom sy so dink. Die kind antwoord: “Ek bid al só lank dat

Lees Meer
Kyk nou ►