
Maandag-inspirasie: Om te sing
1 Februarie 2021 DEUR FRANCINE PRINS Dis ’n sware dag as nie slegs jou lyf ingeperk word nie, maar ook jou siel. Wanneer jy ingehok en toegedruk word, met geen stukkie lig op die horison nie. Só moes Paulus en

1 Februarie 2021 DEUR FRANCINE PRINS Dis ’n sware dag as nie slegs jou lyf ingeperk word nie, maar ook jou siel. Wanneer jy ingehok en toegedruk word, met geen stukkie lig op die horison nie. Só moes Paulus en

30 Januarie 2021 Dikwels word ons bekende wêreld op sy kop gekeer. Sekerhede wat voorheen ’n deel van ons bestaan was, word in ’n oogwink van ons weggeneem. Maar tydlose beloftes uit die Bybel kan juis in hierdie dae ’n

25 Januarie 2021 Deur René Badenhorst “Moenie terneergedruk wees nie, want die blydskap wat die Here gee, sal julle krag wees!” – Nehemia 8:10 (NLV) As ons kyk na alles wat rondom ons aangaan, is daar min rede om bly te

22 Januarie 2021 “Soos die Covid-19-getalle rondom ons aanhou styg, gaan al hoe meer mense naby aan ons die virus kry. Daarom is dit belangrik om dié mense op die regte manier te ondersteun,” sê dr Liska Nuss, ’n psigiater

DEUR MILANIE VOSLOO ’n Mens staan maar altyd onseker voor die deur van ’n nuwe jaar, want wie weet wat vanjaar vir ons anderkant daardie onbekende deur wag … Dis in sulke tye wat die Woord ons opnuut help om

Die koronavirus jaag ons behoorlik, en dit maak ons siende blind en horende doof vir goeie nuus. Dit maak dat ons, soos Elia, woestyn toe vlug en onder ’n besembos gaan lê en op die einde wag. Maar dan daag

Deur René Badenhorst “Jesus Christus is gister en vandag dieselfde en tot in ewigheid.” – Hebreërs 13:8 Daar is min ervarings wat vir my so verrykend is soos om te reis! Dit kielie my lekkerkry-snare om te sien hoe God

DEUR SUSAN GOOSEN Doen slegs een ding op ’n slag. Eet rustig. Drink koffie. Geniet jou warm bad. Moenie probeer om verskeie take gelyktydig af te handel nie. Doen jou take stadiger, maak seker dat jy elkeen behoorlik afhandel. Dit

Deur René Badenhorst “’n Mens leef nie net van brood nie maar van elke woord wat uit die mond van God kom.” Matteus 4:4 Op ’n gebedsreis na ’n land waar Christene vervolg word, ’n klompie jare gelede, het die

Die afgelope jaar het sy merk gelaat – en hoe! Ons wou dikwels vir mekaar sê: “Ek het genoeg gehad …” Hoe nou gemaak, hier by die begin van ’n nuwe jaar? DEUR SUSAN GOOSEN Baie mense smag na herstel.





