Optree of aftree?
“Hoe weet ‘n mens jy is oud?” vra die bejaarde man wat selfs skaars meer kan loop en sy vrou in ‘n rolstoel stoot. Hulle soek ‘n sitplekkie in die lang ry van die X-strale wagkamer. “As jou kinders op

Dit gebeur dikwels in ’n huwelik dat die vrou meer geld as haar man huis toe bring. In sommige huwelike plaas dit druk op die verhouding. Dis egter onnodig; julle kán ’n balans tussen jul liefdeslewe en jul bankrekening vind.

Dit is dalk nie vir sensitiewe lesers geskik nie – en dalk wél. Daar behoort ’n ouderdomsbeperking te wees – en dalk nié. Wat máák die boek Hooglied tog in die Bybel! Hoort hierdie soort passievolle beskrywings hoegenaamd in God

Om saam sewe sakke sout op te eet, beteken dat jou huwelik babas, kleuters, tieners en uiteindelik ’n leë nes moet oorleef. Hierdie fases is soos die seisoene – uiteenlopend. En hier is wenke om jou huwelik in elke fase

’n Huwelik is soos ’n huis waaraan jy bou. Dit vra harde werk, toewyding, liefde. Dit vra ook keuses wat soms klein lyk, maar wat op die lange duur die verskil tussen ’n stewige struktuur en ’n bouval kan beteken.

Om saam oud te word is geen kuns nie; dít is bloot ’n biologiese gelukskoot. Maar om lank-en-gelukkig getroud te wees … dáár lê die knoop. Want dit val in niemand se skoot nie. Dit vra harde werk en deurlopende

Die Bybelboek Hooglied skets ’n prentjie van twee mense wat daarin slaag om mekaar se behoefte aan emosionele en seksuele intimiteit wedersyds te bevredig. Soos die Skepper dit bedoel het. Deur René Badenhorst “Gelowige egpare behoort die beste, mees vervullende,

’n Nuwe tendens is die afgelope paar jaar in Amerika geïdentifiseer: egskeiding by mense ouer as 50. Maar ook in Suid-Afrika is daar talle volwasse kinders wat moet vrede maak met die feit dat hul ouers nie meer ’n paartjie

Kommunikasieprobleme is van die grootste struikelblokke in ’n huwelik. Gelukkig is dit ook van die maklikstes om te oorkom – dit vra bloot ’n bietjie meer begrip, en ’n klompie basiese vaardighede. En die wil om dit uit te voer.