Deel jou getuienis
Klik Hier
TEKEN IN OP LIG-TYDSKRIF
Lees Meer
Search

Huwelik

Ons word nie in ons vormingsjare noodwendig geleer dat seksuele intimiteit of seks lekker is nie. Dis tyd om daaroor te praat. Ontwykende orgasme? Mans en vroue verskil baie van mekaar. Hoe moet 'n vrou weet waarna om te streef? Hoe moet sy weet hoe om haar liggaam toe te laat om ’n orgasme te bereik? Sy is ’n ginekoloog wat gereeld moes hoor hoe paartjies se probleme met seks hartseer in verhoudings veroorsaak. Ontmoet dr Marlena du Toit, ’n gelowige wat daarvan oortuig is dat intimiteit ’n Godgegewe opdrag is.

Bekommer jy jou oor jou libido wat verdwyn het?

Dis ’n onderwerp wat baie skuldgevoelens meebring, daardie groot erkenning: My libido is laag. Wat het geword van die dae toe die liggaam se chemie die seks spontaan laat ontvlam het? Waarheen het dit verdwyn? Libido-kwessies: Spontane begeertes Aan die

Lees Meer

Die sondes van die vaders (en die moeders) …

21 Januarie 2021 Dit gebeur soms dat vrese wat uit jou kinderdae kom na jou huwelik oorspoel. Finansiële probleme, emosionele mishandeling, die ontrouheid van ’n maat – dis alles moontlike voorbeelde hiervan. Die vraag is: Hoe verhoed jy dat persepsies

Lees Meer

‘Ons is saam, maar ons woon apart’

20 Januarie 2020 Dit maak deesdae wêreldwyd opslae, dié dat twee mense wat in ’n intieme verhouding betrokke is by verskillende adresse woon. Ook in Suid-Afrika is daar heelwat paartjies wat dit só doen. Daar is wel ook dié wat

Lees Meer

Verskille in die huwelik

Daar is sake waaroor my vrou en ek van mekaar verskil. Die een probeer dan die ander tot ’n standpunt oorhaal, en dan val ons vas. Wat staan ons te doen? DEUR WILLEM EN JOKE NICOL Twee mense het die

Lees Meer
Onvrugbaarheid kan jou raadop en radeloos laat. Ek het herhaaldelik gesien hoe mense hulle geloof as gevolg daarvan verloor. Dit is tyd om daaroor te praat. Babatee is byvoorbeeld baie moeilik.

Hoe om die lewe kinderloos aan te pak

Vandag se rubriek is vir my besonders moeilik om te skryf. Hierdie aspek van onvrugbaarheid moet ook ingesluit word as ons oor onvrugbaarheid praat. Maar die  waarheid is dat ek myself nie kan indink om met hierdie realiteit saam te

Lees Meer
Onvrugbaarheid kan jou raadop en radeloos laat. Ek het herhaaldelik gesien hoe mense hulle geloof as gevolg daarvan verloor. Dit is tyd om daaroor te praat. Babatee is byvoorbeeld baie moeilik.

Met wie moet \’n man praat?

Geslagstereotipes dring ongelukkig ook gesprekke oor onvrugbaarheid in. Dis mos maar die vroue wat die graagste babas wil hê, emosioneel is as gevolg van hulle hormone en tipies wil praat oor hoe hulle voel.  Daarteenoor word mans meestal hanteer as

Lees Meer
Onvrugbaarheid kan jou raadop en radeloos laat. Ek het herhaaldelik gesien hoe mense hulle geloof as gevolg daarvan verloor. Dit is tyd om daaroor te praat. Babatee is byvoorbeeld baie moeilik.

Deel van jou, maar nie jý nie

Ek dink nie onvrugbaarheid gaan ooit weg nie. Hetsy jy onlangs ontdek het dat dit ʼn kwessie kan wees, al vir jare daaraan ly of selfs al het jy kinders. As so iets met jou gebeur is dit moeilik om

Lees Meer

Help! Ek is geskei en skielik melaats

Wanneer jy ná jare se getroude lewe van jou man skei, verloor jy nie net ’n maat nie. Dikwels verloor jy ook ’n klompie vriendinne. Hoekom is dit so? En wat kan jy doen om boonop dié verlies te hanteer?

Lees Meer
Kyk nou ►