Deel jou getuienis
Klik Hier
TEKEN IN OP LIG-TYDSKRIF
Lees Meer
Search

Inspirasie

Om sout vir die aarde te wees

Ek is besig om kos voor te berei, en om die een of ander rede glip die soutpot se deksel af. Die oomblik toe ek die deksel sien aftuimel, lê ons ganse aandete reeds onder ’n berg sout. Toe weet

Lees Meer
Ek hou van stories. Goedvoelstories met ‘n mooi einde. Dis mos verkwikkend om soms weg te glip na ‘n verbeeldingswêreld ver hiervandaan.

Stories, prinsesse en dankbaarheid

Ek hou van stories. Goedvoelstories met ‘n mooi einde. Dis mos verkwikkend om soms weg te glip na ‘n verbeeldingswêreld ver hiervandaan. Nog beter as daar ‘n morele les te leer is waaraan jy kan herkou terwyl dit salf aan

Lees Meer

God genees ons

Die mens se liggaam is voorwaar wonderlik! As jy, byvoorbeeld, ’n been breek, genees dit vanself. En die nuwe been is gewoonlik sterker as die oue wat gebreek het. As jy jou sny, genees die wond. En dikwels met ’n

Lees Meer

Geduldige groei

My jongste neem swemlesse. Wanneer hy by die swembad kom waar die les aangebied word, spring hy onmiddellik in en probeer vryslag swem. Met min sukses. Hy was nogal teleurgesteld toe hy besef dat jy, voordat jy vryslag kan aandurf,

Lees Meer
Motivering vir graad 12 leerders – LiG Tydskrif. Hier is raad vir studentwees en selfdissipline.

Motivering vir graad 12 leerders

’n Groot persentasie graad 12 leerders en studente wat by universiteite en kolleges inskryf, is voor die einde van hulle eerste jaar sak en pak terug by die huis. Hoekom? En wat is die kanse dat dit ook met jou

Lees Meer

Strome lewende water …

Ek staan en kyk hoe my seuntjie in die tuin speel. Hy het ’n houertjie wat hy met water vul en dit dan op die plantjies uitgiet. Hy loop heen en weer, van die kraan na elke plantjie, en weer

Lees Meer
Kyk nou ►