Deel jou getuienis
Klik Hier
TEKEN IN OP LIG-TYDSKRIF
Lees Meer
Search

Inspirasie

Vriende kan jou breek

Soms kom daar mense oor ’n gelowige se pad wat gróót uitdagings aan so ’n gelowige bied: Hulle toets jou geloof … Delila was een van daardie mense. Sy het aanhoudend by Simson geneul om haar te vertel wat die

Lees Meer

Sigbare hoop

“Wat is ’n reënboog, Mamma?” Elke ma hoor hierdie vraag wanneer sy saam met haar kinders na die kleurvolle boog in die lug staan en kyk. Wanneer my kinders dit vra, probeer ek my bes om ’n wetenskaplike verduideliking te

Lees Meer
Is jou kind ’n introvert? Bekommer jy jou oor jou eenkantkind? Hier is raad om jou kind beter te verstaan en te help.

Só laat jy jou introvert-kind blom

Is jou kind ’n introvert? inBekommer jy jou oor jou eenkantkind? Wens jy daar was ’n manier om hierdie kinders uit hul dop te laat kruip? Wanneer jy introverte en hul unieke eienskappe egter behoorlik verstaan, lyk die prentjie onmiddellik

Lees Meer

Wat kan ék doen om genesing te bring?

Die Hippokratiese eed is 2 300 jaar oud en dit word vandag steeds, in verskeie lande regoor die wêreld, deur dokters afgelê. Ook hier in Suid-Afrika gaan die jong dokters se gradeplegtigheid gepaard met eed-aflegging. Dié eed dien as ’n soort

Lees Meer

Twee verwaarloosde sussies uit haglike ouerhuis gered

Dit was ’n Woensdagmiddag toe Ramona van die Cullinan-kantoor twee dogtertjies gered het. Die twee dogtertjies was verskriklik vuil. Hulle sou dikwels kleuterskool toe gaan met dieselfde klere, wat hulle die vorige dag aangehad het, en was koud en honger. Die kliniek en

Lees Meer

Val en opstaan

Dis Sondagmiddag en ons gesin gaan stap ’n entjie. My kinders sien die steil afdraand en besluit om voluit resies te hardloop, al teen die hoogtetjie af. Maar halfpad struikel my jongste oor ’n baksteen en slaan neer. Hy maak

Lees Meer
Simone Gauche foto1: God se genade is groot

Hedendaagse afgode

Onlangs, by ons Bybelstudiegroep, word die vraag gevra: “Hoe lyk die hedendaagse afgode?” Dit voel toe vir my soos ‘n Sondagskoolvraag. Buitendien het ek die vraag al so dikwels gehoor dat ek my nie eintlik meer daaraan steur nie. In

Lees Meer
Kyk nou ►