
Ek en my ma: Wanneer die rolle omgekeer word …
Asof in ’n dwaal stop ek voor die groot, swart gietysterhekke. Ek voel skuldig, asof ek met iets onwettigs besig is. Ek voel emosioneel leeg, is in oorlewingsmodus. Ek glimlag wanneer ek moet, haal asem omdat ek moet. En ek













