Deel jou getuienis
Klik Hier
TEKEN IN OP LIG-TYDSKRIF
Lees Meer
Search

KYK: ‘Die voorreg om elke dag nuut te begin’

Vir dié gelowige vroue is Jesus se kruisiging en opstanding dié grootste geskenk.

“Paasfees herinner my aan die ongelooflike voorreg wat ek het om elke dag nuut te begin,” sê Katie van Loggerenberg.

Vir Imke Vos is dit “’n tyd van vry word en lig wees” omdat ons “die klippe wat ons saamdra kan afgooi.”

 

Geborg
Geborg
Geborg

Getuig saam met LiG

Geloof, hoop, getuienis – Ondersteun LiG vandag en word deel van die getuienis…

Vertel my meer

Skep getuienisse saam

Verwante Artikels

ONTVANG LIG SE GRATIS NUUSBRIEF
Kyk nou ►