
Ja, God stel belang in jou – tot in die fynste besonderhede
Ons lees in 2 Konings 6:1-7 van die profeet Elisa wat ’n ander profeet te hulp gesnel het. Laasgenoemde het ’n byl by iemand geleen, en toe beland dié byl in die water. Die man was baie ontsteld en het













