Deel jou getuienis
Klik Hier
TEKEN IN OP LIG-TYDSKRIF
Lees Meer
Search

Inspirasie

Kom ons sien God raak in dié Feesseisoen

Ons het onlangs by Keimond in die Oos-Kaap vakansie gehou. Een oggend vroeg hoor ek ’n voëltjie buite my venster roep. Ek staan op om te kyk watter voëltjie dit is. Dit klink of die geroep hier by my is,

Lees Meer

Tannie Marie se slotlied

In ons klein gemeente se diens op ’n Sondag is daar altyd ruimte vir ’n gebedsversoek of ’n getuienis. Dit is veral tannie Susan se stories wat my nog altyd diep geraak het, en een Sondag ná kerk val die

Lees Meer

Ons oë is op God gerig – of hoe?

Ons sit aan vir ete. Daar is verskeie geregte op die eetkamertafel uitgepak. My jongste seuntjie sê dadelik dat hy net rys wil hê, want hy hou nie van “daai ander goeters” nie. Hy wys met sy vinger na al

Lees Meer

Die verlossing uit verslawing

Verslawing, van watter aard ook al, is besonder algemeen. ’n Groot deel van my werk as medikus kan aan verslawing en al sy nare uitlopers toegeskryf word. Ek wil nie veralgemeen nie, maar dit is so dat kosverslawing primêr verantwoordelik

Lees Meer

Wat in die donker gebeur …

Ek en my man kyk vir mekaar: Dis té stil in die huis … As dit net ons twee hier was, sou die stilte dalk lekker gewees het. Maar ons het kinders; die stilte is onnatuurlik. As kinders verdwyn en

Lees Meer
Simone Gauche foto1: God se genade is groot

God is genoeg

Ons lees in Eksodus 16 dat die ou woestyntrekkers begin kla het omdat hulle honger was. Dit was kort nadat hulle uit Egipte getrek het. Hulle het teenoor Moses en sy broer Aäron gemor: “As ons maar deur die hand

Lees Meer

Die fontein van lewende water

Ek het twee seuntjies. Hulle hou nie van inkleur nie en hulle wil nie lank legkaart bou nie. Hulle hou eerder daarvan om vuil te word. Hulle het, trouens, die kuns van vuil word behoorlik bemeester. Ek sit en kyk

Lees Meer
Kyk nou ►