Deel jou getuienis
Klik Hier
TEKEN IN OP LIG-TYDSKRIF
Lees Meer
Search

Rubrieke

Bestuur jou angs en kommer met dié Bybelse raad

DEUR SIMONE GAUCHE “Mamma, moenie die lig afsit nie; die donker maak my bang!” “Mamma, die spinnekoppe gaan my opeet!” “Mamma, die monster bly onder my bed!” LEES OOK: Van karwag na winkelbestuurder: ‘Jy hoef nie in jou omstandighede te

Lees Meer

Hoe moet ons na God soek?

DEUR SIMONE GAUCHE; FOTO: EMILY BUNTING Die afgelope paar maande geniet my twee seuntjies dit om wegkruipertjie te speel. Maar, nodeloos om te sê, ’n tweejarige en ’n vierjarige is nie eintlik wegkruipertjiekampioene nie … Om mee te begin, sê

Lees Meer

Ons lig bring hoop in die duisternis

DEUR SIMONE GAUCHE My twee seuntjies speel lekker in die bad terwyl ek gou aandete klaarmaak. Meteens hoor ek ’n gegil vanuit die badkamer. Dis kompleet soos die koelbloedige noodroepe in gruwelflieks. Ek hoor albei my twee seuntjies se stemmetjies

Lees Meer

Wanneer die tyd ryp is …

DEUR SIMONE GAUCHE Daar is ’n witstinkhoutboom in ons agterplaas waaraan ons kinders se blou swaai hang. Een warm agtermiddag in die winter, terwyl ek my tweejarige op die swaai stoot, roep hy uit: “Mamma moet die blare weer terugsit!”

Lees Meer

Waar deernis begin: Trek ’n ander se skoene aan

DEUR SIMONE GAUCHE Ek het onlangs ’n boek gelees oor die kuns van gelukkig wees. Die skrywer, ’n sielkundige, voer ’n aantal gesprekke met die huidige Dalai Lama oor hierdie onderwerp. Dié ou wysgeer is daarvan oortuig dat deernis (“compassion”)

Lees Meer

God se liefdesbriewe aan jou

DEUR SIMONE GAUCHE My oudste het pas leer skryf. Letters, syfers. Hy is nou versot daarop om syfers te teken. Hy doen dit oral, en wanneer ook al die geleentheid hom voordoen: Daar is syfers in bordkryt buite op ons

Lees Meer

God sien self om na sy wingerd

DEUR SIMONE GAUCHE Ek hou baie van my huisplante (oftewel, “plantbabas” soos dit soms genoem word). Daar is iets uiters ontspannend daaraan om die buitelewe na binne te bring en in jou eie huis so ’n bietjie nader aan die

Lees Meer
Kyk nou ►