Deel jou getuienis
Klik Hier
TEKEN IN OP LIG-TYDSKRIF
Lees Meer
Search

Rubrieke

#onswarmerwêreld: Die land sweet reeds vroeg 

DEUR ENGELA DUVENAGE Reeds in die lente kla die Gautengers dat dit ongehoord warm is. En in Oktober, Leipoldt se mooiste, mooiste maand, tap die sweet hulle behoorlik af.  Op Facebook skryf ’n gerekende wetenskap- en omgewingsjoernalis hoe die reën

Lees Meer

Beleef weer Kersfees deur die oë van ’n kind

DEUR SIMONE GAUCHE My seuntjies het hierdie jaar vir die eerste keer ’n Kerssangdiens bygewoon. Soos met Kerssangdienste van kleins af, bly die hoogtepunt steeds die sing van “Stille nag” heel aan die einde van die diens. Lomp kersies pronk

Lees Meer

Moenie die donkie kwalik neem nie

DEUR SIMONE GAUCHE Daar kom tye in ’n mens se lewe wanneer deure oopgaan op plekke waar jy dit nooit sou verwag het nie. Daar kom eweneens tye wanneer dit vir jou voel die deure klap hard toe in jou

Lees Meer

Wanneer mense nie van jou hou nie

DEUR SIMONE GAUCHE My oudste seuntjie het onlangs vir die eerste keer begin besef dat nie almal van hom hou nie. Hy sal, byvoorbeeld, van die skool af kom en dinge sê soos: “Mamma, daardie seuntjie wil nie met my

Lees Meer

My verwerking van Psalm 19

DEUR SIMONE GAUCHE Die hemel vertel ons God se mag is oral om ons. Die maan en die sterre fluister. God het hulle met sy eie hande gemaak. Ek wil saam met die natuur u lof besing: Vandag dra sy

Lees Meer

Wees bly oor ander se sukses

DEUR SIMONE GAUCHE Ons leer ken Mirjam in die Ou Testament as ’n sterk vrou, ’n leier. In ’n tyd toe dit baie swaar gaan met Israel in Egipte, help sy haar ma om haar bababoetie se lewe te red.

Lees Meer

Maak jou mond oop sodat Hy dit kan vol maak

DEUR SIMONE GAUCHE Enigiemand wat al ’n honger baba gevoer het, sal presies verstaan wat ek nou beskryf: As die bakkie kos nader gebring word (en goedgekeur word!), begin die mondjie oop en toe gaan, kompleet soos ’n vis op

Lees Meer

Hoe leer jy jou kind van Jesus?

DEUR SIMONE GAUCHE My seuntjies het die gewoonte aangekweek om vrugte te eet terwyl ons saans stories lees. Een aand, terwyl ons lees, eet my oudste ’n nartjie en my jongste ’n appel. Soos dit nou maar met twee boeties

Lees Meer
Kyk nou ►