
Die wysheid van my 90-jarige ouma Naomi
DEUR SIMONE GAUCHE “Dink aan die dae lank verby, onthou die jare van die voorgeslagte. Vra jou pa dat hy jou vertel, jou oumense dat hulle jou dit sê” (Deut 32:7). Ons is op pad skool toe; ek bestuur. En

DEUR SIMONE GAUCHE “Dink aan die dae lank verby, onthou die jare van die voorgeslagte. Vra jou pa dat hy jou vertel, jou oumense dat hulle jou dit sê” (Deut 32:7). Ons is op pad skool toe; ek bestuur. En

DEUR SIMONE GAUCHE Psalm 20 is ’n psalm van Dawid waarin die koning verseker word dat die Here sy gebed verhoor nog voordat hy op ’n veldtog vertrek. Dit was trouens die destydse gebruik om voor ’n veldslag voorbidding te

DEUR SIMONE GAUCHE In die tyd voor die hemelvaart dink ek altyd aan hoe Jesus se dissipels moes voel voordat hulle geweet het Hy het die dood oorwin. Hoe hulle gedink het: Ons Messias is dood. Ons het alles opgegee

DEUR MILANIE VOSLOO Hoeveel sal jy betaal vir jou gesondheid of om al jou ledemate te behou? Watter bedrag sal jy bereid wees om te betaal vir die behoud van goeie verhoudings met jou lewensmaat, jou gesinslede, jou goeie vriende?

DEUR SIMONE GAUCHE Daar is ’n bekende Engelse liedjie wat ek uit my Kinderkransdae onthou wat só vertaal kan word: “God se liefde is so wonderlik – so hoog dat jy nie daar óór kan kom nie; so diep dat

DEUR SIMONE GAUCHE Dis Moedersdag en my kinders maak my vroeg wakker – hulle is duidelik baie opgewonde. Ek lê tjoepstil en maak of ek nie hoor hoe hulle hul pappa uit die bed kom haal nie. Gou-gou word daar

DEUR NINA VAN LOGGERENBERG Wil ek níks meer as drie kinders hê nie. Ek gaan ’n soen spaar vir as iemand ’n eina kry en altyd ’n salfie en pleister in my handsak hê. Ek gaan hulle nie met storie-kyk

DEUR WILMIEN SWARTS Terwyl ek op hierdie lewenspad stap, is ek gelukkig om die nodige lewenslesse by my ma te leer. Terwyl ek so stil sit, hoor ek al die dinge wat my ma my gereeld aan herinner … Moet

DEUR LANA GOUWS Dié skryfstuk gaan oor my wonderlike ma. Die een wat vir my help grootmaak het. Die een wat aan my geboorte geskenk het. Die een wat altyd daar vir my is as ek iets nodig het of

DEUR MARINDA SWYSTOWYCZ “Maak jou kinders op Spreuke groot.” Dis goeie raad soos dié wat ek en my twee susters steeds volg. Maar in hierdie dae speel sommige van Ma Daphne (84) se gesegdes wegkruipertjie met my gedagtes. Ek moes





